Vier jaar nadat Heila Kilian tydens ’n aanval op haar familie se plaas buite Stilbaai in die Wes-Kaap doodgeskiet is, is haar moordenaars lewenslank tronk toe gestuur.
Alles vir die sleutelwoord "plaasmoorde"
Man skuldig bevind aan Brit se moord
Uitspraak is vanoggend – byna agt jaar ná die moord op Christine Robinson – in die hooggeregshof in Polokwane gelewer.
Mans meeste slagoffers van plaasmoorde
Die meeste slagoffers van plaasmoorde was tussen die ouderdomme van 30 en 39 jaar en 50 en 59 jaar.
Tronkstraf in net 7% van 2020-plaasmoorde opgelê
“Wanneer moordvoorvalle plaasvind en die skuldiges nie daarvoor in hegtenis geneem en gestraf word nie, sal dieselfde tipe misdade waarskynlik weer deur die skuldiges gepleeg word.”
Een plaasmoord ʼn week vir ses jaar – AfriForum
Een uit elke tien slagoffers word ook gemartel voordat hulle vermoor word.
Man vas ná moord op Vrystaatse boervrou
Daar is aanvanklik vermoed dat Lettie de Ru (79) aan natuurlike oorsake oorlede is.
Slagoffers van plaasmoorde met ‘lewende monument’ vereer
TLU SA, die Voortrekkermonument en die Erfenisstigting het bewusmaking oor die krisis van landelike veiligheid geskep op die herdenking van die Bloukransmoorde van 16 Februarie 1838.
Plaasmoord-saak uitgestel weens afwesige landdros
Drie verdagtes, onder wie een van die slagoffer Johan Prinsloo (64) se werknemers, het Maandag weer in die plaaslike landdroshof verskyn in verband met dié moord.
Plaasbestuurder vermoor
Die man is Maandag op ʼn plaas in die Oos-Kaap oorrompel.
Boere in nood kan steun op nuwe hulpkonsep
Die fonds is onder meer gerig op boere wat al hul vee tydens brande verloor, of plaasmoorde en politieke onluste ondervind waar finansiële of kundige hulp onmiddellik benodig word.
Vermoorde boer se matriekklas bied beloning aan
“Sy moord het ons uit ons skoene geruk.”
Minister eis geregtigheid vir melkboer
Thoko Didiza het gevra dat die polisie alles in die stryd werp om die aanvallers wat Werner Buchner sr. vermoor het, vas te trek.
Woede, verdriet ná moord op melkboer
“Werner se afsterwe laat ʼn groot leemte in die gemeenskap en die landboubedryf in geheel.”
Boer doodgeskiet, seun gewond in plaasaanval
Die Oos-Kaapse boer se vrou het albei haar arms gebreek in haar poging om haar man en seun te beskerm.
Plaasmoordenaars skotvry weens ‘swak’ polisiewerk
Al die leidrade wat Janus Powell se moordenaars daardie aand by die plaashek tussen Hoopstad en Bloemhof plaas “bestaan nie meer nie”.
‘Alle plaasaanvalle ewe belangrik’ – TLU
TLU SA beweer dat bepaalde politici sekere mense se moorde belangriker as ander sʼn ag.
Drie soek ná Oos-Kaapse plaasmoord
Die 79-jarige John Viedge is vroeg vanoggend in sy plaashuis doodgeskiet.
Beesboer (79) in Oos-Kaap vermoor
Die boer is na bewering deur ’n veiligheidshek doodgeskiet.
Amersfoort-plaasmoord: Verdagte dood in selle
’n Verdagte is Woensdag in hegtenis geneem in verband met die onlangse moord op boer Hennie Moldenhauer van Amersfoort.
Boer dalk deur onwettige jagters vermoor
Daar word vermoed dat Hennie Moldenhauer mense op sy plaas betrap het waar hulle onwettig met honde gejag het.