AfriForum het ’n fonds geskep om spesifiek finansiële hulp aan slagoffers van plaasaanvalle te bied.
Alles vir die sleutelwoord "plaasmoorde"
Bejaarde vermoor toe hy, vrou verbete terugveg
’n Egpaar het Dinsdagoggend verbete teruggeveg toe hulle op hul kleinhoewe in die omgewing van Kameeldrift in die noorde van Pretoria aangeval is.
Plaasaanvalle styg steeds drasties
Daar vind elke dag ʼn plaasaanval plaas en een keer ’n week ’n plaasmoord.
Moordenaars van bejaarde egpaar skuldig bevind
Fanie en Colleen Engelbrecht is op Moedersdag 2018 wreed vermoor nadat hulle van die kerk af tuisgekom het.
Beweerde plaasmoordenaar kry borg, nou skoonveld
Tshepo Justice Rasodi was glo betrokke by ʼn plaasmoord in Ellisras en uit op borgtog toe hy verdwyn het.
Ses gestuit wat glo VS-plaasaanval beplan
Die Vrystaatse polisiekommissaris het die gesamentlike poging, en veral die rol wat boere in die operasie gespeel het, geloof.
Boere gemaan oor veiligheid dié Kerstyd
Altesaam 53 plaasmoorde en 383 plaasaanvalle is vanjaar aangeteken.
Vermeende plaasrowers vas
Twee verdagtes wat na bewering ʼn plaasvoorman aangeval het, het Maandag in die landdroshof verskyn.
Plaasaanvalle: Landelike inwoners nou meer paraat
Mense in landelike gebiede begin tande wys, hulle verdedig hulself en potensiële slagoffers is moontlik meer kundig oor hoe om op te tree.
Derduisende rande ingesamel vir slagoffers van plaasmoorde
Bennie Roux, die ultra-marathonatleet wat 220 km afgelê het vir AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid, het ongeveer R200 000 ingesamel deur die #HardloopvirHoop-veldtog.
Nuwe landelike veiligheidsplan vandeesweek bekend
TLU SA versoek verder enige ander organisasies wat op die terrein van landelike veiligheid beweeg, om saam te werk. Die oor-en weer-gestryery doen landelike veiligheid niks goed nie.
Tweedehandse winkel steun kinders wat wees gelaat is ná plaasaanval
“Ons almal gooi so af en toe ons kaste uit en baie keer is die klere nog heel bruikbaar.”
DA stel plan bekend om plaasmoorde te bekamp
Die DA het ʼn aksieplan teen plaasmoorde bekendgestel wat onmiddelik geïmplementeer kan word.
DA maak omvattende landelike veiligheidsplan bekend
Die DA sê dit is tyd dat politieke verskille opsy geskuif en die landelike veiligheidskrisis in die land trompop geloop word.
Boer op kleinhoewe doodgeskiet
Die voorval is een van drie wat vandag in die omgewing aangemeld is.
Swaar straf vir Vrystaatse plaasmoordenaars
Die egpaar was vasgebind voordat komberse oor hulle gegooi en albei in die kop geskiet is.
Vrystaat-plaasmoord: Verdagtes doen nié aansoek om borgtog
Die verdagtes het ook versoek dat geen foto’s van hulle geneem word nie aangesien hulle vir hul lewe vrees.
Vrystaat-plaasmoord: Geen borgtog, eis gemeenskap
“Jy weet dit gebeur, maar wanneer dit naby jou gebeur, is jy ewe skielik meer paraat en versigtig.”
Vrystaat-plaasmoord: Verdagtes verskyn in hof
Een van die verdagtes is voorlopig vrygelaat.
Minister veroordeel plaasmoorde
Sy het haar meegevoel met slagoffers van moorde op plase – van boere asook plaaswerkers – uitgespreek.