Die sloerstaking kan ʼn nadelige impak hê op Suid-Afrika se uitvoersyfers en uiteindelik die bruto binnelandse park (BBP) vir 2019
Alles vir die sleutelwoord "Port Elizabeth"
Paramedici in Port Elizabeth aangeval
Twee nooddienswerkers, op pad om pasiënte by te staan, is glo in Port Elizabeth aangeval en met vuurwapens gedreig, het die Oos-Kaapse departement van gesondheid Vrydag in ʼn verklaring gesê.
Babalykie in PE gevind
Die polisie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap doen ʼn geregtelike doodsondersoek ná die liggaam van ʼn drie weke oue baba gevind is.
Een vas ná dwaalkoeël 10-jarige tref
’n Dwaalkoeël het egter ’n tienjarige seun wat elders op ’n sypaadjie gesit het, getref.
Pitbull met pepersproei gespuit, toegesluit tydens huisbraak
“Ons is net dankbaar almal – en ons hond – is veilig.”
Man sterf in huisbrand
Die vlamme is geblus waarna die 74-jarige man se liggaam in die kombuis aangetref is.
Man ontken aandeel in moord op kleuter
Hy voer aan dat sy medebeskuldigde wat sy naam in ’n bekentenisverklaring genoem het, dit bloot gedoen het om hom “in die moeilikheid te kry”.
Jong pa tronk toe na moord
“Sy het begin om ons kind te verwaarloos en vir tot twee weke op ʼn slag net te verdwyn.”
Bendegeweld duur voort in PE; tiener geskiet
ʼn 15-jarige meisie het Woensdag ter nouernood aan die dood ontkom toe sy skrams teen die kop getref is tydens nóg ʼn skietery in die noordelike dele van Port Elizabeth.
Polisie ondersoek bendeskietery in Port Elizabeth
Drie laerskole is reeds gesluit nadat besorgde ouers hul getraumatiseerde kinders by die skool gaan haal het ná ʼn paar skietvoorvalle.
Twee vroue, ses kinders dood in brande
‘n Woordvoerder van die polisie sê bure het hulpkrete uit die woning gehoor en die polisie en nooddienste is om 06:30 ontbied.
Kwadfietsryer in hof ná padwoede-voorval
ʼn Video van die voorval is op sosiale media versprei.
DA behou twee wyke in tussenverkiesings
Die DA het ʼn bietjie goeie nuus ontvang ná die party se agteruitboerdery in die algemene verkiesing toe twee DA-kandidate gemaklike oorwinnings behaal het in tussenverkiesings in die Nelson Mandelabaai-metro in Port Elizabeth.
Man deur motorfietsryer aangerand
Die slagoffer het die bestuurder van ʼn vierwiel-motorfiets in Sedanstraat gekonfronteer omdat hy na bewering roekeloos gery het.
Bejaarde lê ure buite huis ná rooftog
Dit is eers toe ʼn tuinier in die kompleks ná 08:00 vanoggend haar hulpkrete gehoor het dat sy te hulp gesnel is.
Ses binne ure ná rooftogte vasgetrek
Hoewel die rooftogte by twee huise in dieselfde woonbuurt plaasgevind het, meen die polisie daar is nie tans enige bewyse dat die twee voorvalle met mekaar verband hou nie.
31-jarige in hof oor voetganger se dood
ʼn 31-jarige man het Dinsdag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn in verband met ʼn ongeluk oor die naweek waartydens ʼn voetganger gesterf het.
Drie doodgeskiet toe hulle kluis wou oopsny
Die skietery het Maandagaand kort ná 19:30 plaasgevind.
Man gevonnis oor PE-pa se moord
ʼn 27-jarige man van Port Elizabeth is skuldig bevind en gevonnis in verband met die moord op die sakeman Bhaven Moodley.
Gesteelde motorfiets lei tot daggavonds
Dit is hiér waar die polisie nie net op die motorfiets afgekom het nie, maar ook op motorfietsonderdele, dagga, kontant en ʼn gaspistool.