Haar ma en boetie is in die voorval gewond.
Alles vir die sleutelwoord "Port Elizabeth"
Polisielede dood, gewond aan diens in die Vrystaat
Die polisiesersant het die dienssentrum gebel en beangs gesê hulle word aangeval en op geskiet.
Tiener verdrink naby seiljagklub
In ʼn ander voorval is een dood en een vermis toe swemmers deur ʼn seestroom meegesleur is.
Werker steel duisende by kerk
Die vrou het as skriba by die kerk gewerk.
Verkeersbeampte koelbloedig doodgeskiet
Die verkeersbeampte het uit die voertuig geklim, inmekaargesak en gesterf.
Sewende verdagte vas vir aftreeoordmoorde
’n Sewende verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Agnes Elaine Burns (91) en Rosemary Langton (87) in die Stella Londt-aftreeoord in Port Elizabeth in Oktober verlede jaar.
Twee vas wat bou van polisiestasie wou kniehalter
Twee mans is in hegtenis geneem wat glo omkoopgeld van R100 000 van ʼn ontwikkelaar in Port Elizabeth geëis het.
Man gou vas ná rooftog by vulstasie
ʼn 40-jarige man is Maandag in hegtenis geneem kort ná ʼn rooftog by ʼn vulstasie in Algoapark in Port Elizabeth.
PE-dubbelmoord: Lasbrief vir Mosambiekse tuinier uitgereik
Die Saaiman-egpaar is die oggend van 6 November 2017 dood in hul huis aangetref nadat hulle vermoedelik met ’n byl vermoor is.
Vyfde verdagte vas na moord
ʼn Vyfde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Rodrick Erasmus.
Leerder sterf “pas na sy matriek voltooi het”
“Ons dink verál aan haar broer Aiden wat vanjaar matriek skryf.”
Tiener verdrink, nog twee vermis in see by PE
In dié stadium lyk dit of ʼn omstander probeer help het, maar toe self in die moeilikheid beland het.
Saloneienaar pak rower
ʼn Vermeende rower het Dinsdagoggend sy moses lelik teëgekom.
3 vas ná uitlatings by Baaise vulstasie
Die klante is “wit emigrante wat nie in die land hoort’, ‘kinders van Jan van Riebeeck’ en ‘rassiste’ genoem.
Vrou leef ná trok op motor beland
Meganiese toerusting moes gebruik word om haar uit die motorwrak te bevry.
Baaise direkteure vas vir miljoene se bedrog
Die beskuldigdes het na bewering beleggers gewerf met die belofte van ’n opbrengs van tussen 15% en 45% per jaar.
Maatskappydirekteure vas oor bedrog van R17 m.
Twee mans, onderskeidelik 29 en 31 jaar oud, is Donderdag in Port Elizabeth in hegtenis geneem in verband met bedrog van R17 miljoen.
Moorde in aftreeoord: Twee pleit skuldig aan geldwassery
Die twee is gevind met gesteelde selfone wat aan een van die moordslagoffers behoort het.
Seun geskors ná voorval by spogskool
ʼn Gr. 9-leerder aan die Grey Junior School in Port Elizabeth in die Oos-Kaap is geskors ná ʼn onderonsie wat glo daartoe gelei het dat ʼn medeleerling ʼn operasie moes ondergaan.
Drie sterf toe voertuig by brug afstort
Die bestuurder het glo beheer oor die voertuig verloor nadat die waentjie ʼn ander voertuig getref het.