Rafael Nadal het vanmiddag sy 14de titel op Roland-Garros gewen.
Alles vir die sleutelwoord "Rafael Nadal"
Zverev op krukke, Nadal deur na finaal
“Dit is baie hartseer. Hy speel tans ongelooflike tennis en ek weet dat hy binnekort ’n Grand Slam sal wen.”
Kyk: Besering se voet! Rafa oefen in Parys
Die “Koning van Klei” het gister twee ure lank op die Philippe Chatrier-baan in Parys geoefen. En dit lyk darem of sy voetbesering hom nie te veel gepla het nie.
Voetbesering kniehalter Nadal weer
“Dit is tyd dat ek dinge aanvaar en aanhou veg. Ek gaan my dokter saam met my na Roland Garros neem; dalk help dit.”
Rafa jag sy 11de Italiaanse titel
Die 35-jarige Spanjaard sien nou uit na sy herontmoeting met Denis Shapovalov ná verlede jaar se “fratswedstryd”.
Tafel gedek vir Nadal teen Alcaraz
“Ek sê altyd dat Rafa oor 1 000 lewens op die tennisbaan beskik. Hy vind altyd ’n manier om ’n wedstryd te wen, selfs wanneer dinge teen hom tel.”
‘Rafa, verduidelik asseblief’
Oekraïense tennisspeler kap na Rafael Nadal oor sy Wimbledon-uitlatings.
‘Koning van klei’ het Franse Ope in visier
“Hoe lekker is dit nie om weer op ’n kleibaan te wees nie!” het Rafael Nadal gesê nadat ’n ribbesering hom vir ’n paar weke langs die baan gehou het.
Nóg ’n trofee wink vir Rafa
Die 18-jarige Carlos Alcaraz mag dalk die kroonprins van Spaanse tennis wees, maar Rafael Nadal het in die halfeindstryd van die Indian Wells-toernooi gewys dat hy ongetwyfeld steeds die koning is.
Kyk: Kyrgios verloor weer sy humeur
Die vurige Aussie se raket – wat hy uit pure frustrasie op die grond neergegooi het – het soos ’n wafferse opslagkoeël die hoogte ingeskiet en amper een van die baljoggies getref.
18 op ’n streep vir Rafa!
Alles loop steeds reg vir Rafael Nadal nadat hy met ’n veglustige Reilly Opelka in Kalifornië afgereken het.
Rafa nog onoorwonne in 2022
Indien Rafael Nadal sy volgende wedstryd in Mexiko wen, sal dit die beste aanloop tot ’n ATP-seisoen van sy loopbaan wees.
‘Fedal’ weer September saam op die baan
“Om in dié stadium van ons loopbane weer saam dubbels te speel, sal ’n ongelooflike ervaring vir ons al twee wees.”
No. 21: Novak, Roger wens Rafa geluk
Hoewel Novak Djokovic se deportasie beteken het dat hy nie sy titel kon verdedig nie, was hy beïndruk met die Spanjaard se veerkragtigheid.
No. 21 wink vir Rafa
Rafael Nadal het so pas vir Matteo Berrettini gestoomroller om vir sy sesde Australiese Ope-eindstryd te kwalifiseer.
Maagkwaal, Shapovalov stuit Nadal nie
“Ek het ’n paar weke gelede gewonder of ek ooit weer mededingende tennis sou speel; om nou hier voor julle te staan is ’n reusegeskenk.”
G’n ‘groot drie’ rampspoedig vir Aus Ope
Intussen sal ander groot name in tennis moontlik ook die Ope misloop weens allerlei beserings én Covid-19.
Novak onttroon die koning van klei
“Die lewe gaan voort,” sê Rafael Nadal ná slegs sy derde nederlaag in 16 jaar op Roland Garros.
Skaak-meester geniet Rafa se spel die meeste
“Ek het nog altyd gesê dat as sportliefhebbers my met ’n ander sportman wil vergelyk, sal ek dit verkies as hulle dit met Nadal doen – veral wat sy aggressie betref.”
Nóg ’n rekord vir Rafa
Daar is minder tennis in 2020 as in ander jare gespeel, maar Rafael Nadal verbeter steeds die een rekord na die ander.