“Op dié manier wil ons verseker dat Afrikaans nog vir baie jare sal voortbestaan.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "RSG"
Inskrywings vir gesogte radiodrama-kompetisie nou oop
Dié kompetisie is een van die belangrikste hulpmiddels om nuwe skrywers en stemme vir radiodramas te ontdek.
Video: Lindie en kie pak staptog vir droogtehulp
“Ek sien baie uit, nie net omdat hierdie vir ʼn ongelooflike goeie doel is nie, maar ook vir die bietjie swaarkry. Dit hou my nederig want voor die skepping is niemand famous nie.”
Nuwe stemme, programskuiwe vir RSG
“Ons is opgewonde om nuwe stemme te verwelkom en terselfdertyd op die sukses van Op en wakker voort te bou.”
RSG se Amore groet ná 20 jaar
“Ek het soveel geleer en beleef, dit was die perfekte leerskool vir my op alle vlakke. Dankie, dankie!”
Harties-dam se storie op RSG vertel
Vandag kronkel ʼn tonnel deur die Magaliesberg en lei na ʼn majestueuse damwal in eg neoklassieke styl.
Geniet Kersdag met dié uitsendings op RSG
Vanjaar val Kersdag op ʼn Sondag wat spesiale Kersuitgawes van geliefde programme soos Loof die Here, Nic se goed, Dis gospel en Dis opera moontlik maak.
Luister: Kleurryke Afrikaans die hart van RSG
“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.”
RSG vier 85 jaar van kleur en klank!
RSG dek die feestafel behoorlik gedurende Oktober met ʼn reeks aanbiedinge wat enige luisteraar nóg nader sal laat skuif. Musiek, drama, dokkies, kompetisies en ’n eksklusiewe konsert om 85 jaar van Afrikaanse radio behoorlik te vier.
RSG vier mylpaal met dokkie-reeks
Luisteraars kan uitsien na programme oor troepies, slaweklokke, ʼn veteraanakteur, die mense van Distrik Ses en die jare lange bekoring van die Afrikaanse radio.
Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
“Radio is en bly die toeganklikste medium om feite en nuus aan ’n enorme aantal mense te lewer.”
‘Op en wakker’ sit oemf in RSG-oggendprogram
“Luisteraars kan hulleself gereedmaak vir ʼn goeie dosis lekker musiek en interessante gesprekke saam met die belangrike goed soos nuus, weer en verkeer.”
RSG se programskuiwe ‘met die oog op volhoubaarheid, relevansie’
“Ons verwelkom hierdie veranderinge en neem luisteraars graag saam na die volgende seisoen.”
Ongelukkigheid broei oor veranderinge by RSG
RSG se nuwe baadjie vir programinhoud laat glo ’n wrang smaak in die monde van talle getroue luisteraars en ander betrokke partye.
Ons sal RSG-inkorting oorleef – met nuus wat inspireer
Trouens, Afrikaanse nuus en aktualiteit is juis lankal nie meer die alleenverantwoordelikheid van die SAUK se Afrikaanse radiostasie nie. Ons kry dit op verskeie plekke.
Derrich Gardner se skatkis vol talente
Hy voel soos familie met wie jy elke Saterdag ʼn vaste koffieafspraak het. Dit is Derrich Gardner, omroeper by RSG en aanbieder van “Brêkfis met Derrich”.
Nuwe programme vir RSG
‘Monitor’ is steeds weekoggende te hoor, hoewel ʼn uur korter.
50 goue jare vir RSG se ‘Loof die Here’
Dit is min dat ʼn radioprogram só lank in ʼn radioskedule oorleef.
Skakel in vir RSG se Kersdagprogramme
Luisteraars kan uitsien na ʼn verskeidenheid van programme met musiek en woorde wat die wonder van Kersfees vier.
Radiodramakompetisie vier ʼn kwarteeu
“Klank bied soveel moontlikhede, sonder dat ʼn skrywer hom- of haarself oor ʼn begroting hoef te bekommer.”