Maroela Media het gaan kyk of pres. Cyril Ramaphosa enige van die beloftes in sy vorige staatsrede nagekom het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "staatsrede"
Nuuskommentaar: Verander die politieke stelsel
Mense moet vir hulself kan besluit en kan ook beter besluite oor hul eie lewens neem as wat die regering kan.
Staatsrede niks behalwe ‘beloftes, mooipraatjies’
“Donderdagaand het die keiser kaal voor die land gestaan en vreeslik gespog oor sy plaaslik vervaardigde pak klere.”
Kenners verwag nog ‘lugkastele’ in staatsrede
Ramaphosa sal na verwagting ʼn paar opmerkings maak oor die Covid-19-entstof, toegang tot breëband en die instel van ʼn basiese inkomstetoelaag.
Polisie moet wegbly van staatsrede – EFF
Die EFF beskuldig die regerende party daarvan dat hy ʼn “oppervlakkige obsessie met koloniale seremonie” het.
Dís wat SA’ners van staatsrede kan verwag
Daar word verwag dat Ramaphosa sy mond vol sal hê oor die Covid-19-entstof, die nasionale minimumloon en ekonomiese groei.
Dié Kaapse strate gesluit vir staatsrede
Kapenaars word in kennis gestel van enkele beperkings op parkering en strate rondom die parlementsgebou wat gesluit sal wees.
DA: ‘Ramaphosa moet kies’
DA-leier John Steenhuisen sê in sy “ware staatsrede” kaderontplooiing is staatskaping.
Vra verskoning of dok op, eis Malema-egpaar ná mishandel-bewerings
Boy Mamabolo het tot Woensdagmiddag om verskoning vir sy bewerings te vra.
Groeiende getuienis van polisie-teenwoordigheid in parlement
Onberispelike bronne het bevestig dat die EFF se bewerings in hierdie stadium korrek is.
Staatsrede 2019: Ramaphosa moet ‘krisisbestuur’ doen
“Die rol van ʼn leier is om hom te omring met die regte mense en vir die regte redes, nie die verkeerde mense vir die verkeerde redes nie.”
Numsa skop teen verdeling by Eskom
“Die strydlyne is getrek. Die staat het amptelik oorlog verklaar teen die werkersklas.”
Staatsrede-seinblokkering was onwettig, sê hof
Die appèlhof het Donderdag beslis dat die seinblokkering tydens verlede jaar se staatsrede in die parlement onwettig en ongrondwetlik was.
‘Zuma moet SA se vertroue terugwen’
Pres. Jacob Zuma moet sy staatsrede gebruik om die vertroue van Suid-Afrikaners terug te wen, het ʼn senior politieke ontleder gesê.
DA gekant teen ontwrigting by staatsrede
Mmusi Maimane het Donderdag gesê die Demokratiese Alliansie sal nie enige pogings om pres. Jacob Zuma se staatsrede volgende week te ontwrig, ondersteun nie.
Staatsrede sal fokus op ‘benarde ekonomie’
Die staatsrede wat volgende week deur pres. Jacob Zuma gelewer sal word, sal grootliks fokus op die ekonomie uit die aard van die “benarde ekonomiese situasie” in die land.
Wes-Kaapse polisie staan nié pa vir optrede by staatsrede
Die Wes-Kaapse polisie kon Woensdag sommige vrae oor hul optrede tydens pres. Jacob Zuma se staatsrede nie beantwoord nie, aangesien dit glo ʼn nasionale aangeleentheid was.
Aanklagte laat vaar teen DA-lede
Die Kaapstad-landdroshof het aanklagte van openbare geweld teen vier DA-lede teruggetrek, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gesê.
ANC ontwrig Zille se provinsiale rede
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, se provinsiale rede is Vrydag twee keer opgeskort nadat ANC-lede dit ontwrig het.
Ek sal minderhede beskerm, sê Zuma
Die ANC sal steeds minderhede beskerm, het pres. Jacob Zuma Donderdag gesê.