Twitter se webwerf het reeds van Maandagoggend af ’n wit X op ’n swart agtergrond as dié sosialemediaplatform se nuwe handelsmerk.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Dickason-verhoor: Websoektogte oor oordosis vir kinders
Die jurie het Maandag in die hooggeregshof in Christchurch, waar Lauren Dickason se verhoor plaasvind, gesien wat haar internetsoektogte was kort voordat sy besluit het om haar drie dogtertjies met kabelbinders en daarna met hul kombersies te versmoor.
Pravin se pos ‘veilig’
Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, het Saterdag in ʼn toespraak gesê Pravin Gordhan moet vinniger werk om oplossings vir die land se spoorwegstelsel te vind.
‘Blouligboelies’ vandag in hof
“Die blouligboelies moet soos alle ander gewelddadige misdadigers behandel word ná hierdie gewelddadige aanval wat nie uitgelok is nie. Die strafregstelsel moet sy pligte sonder vrees uitvoer.”
Strafregtelike klagte kom teen Cele, Masemola
“As leiers van die SAPD het Cele en Masemola bewustelik toegelaat dat hierdie kriminele oortreding plaasvind.”
Ramokgopa op pad na Grootvlei ná brand
Die minister van elektrisiteit het Sondag gesê hy is uiters bekommerd oor die voortslepende vertragings by die Koeberg-kragsentrale.
Naweek eindig op fase 4-noot
Soos sake nou staan, sal beurtkrag vanaf Dinsdag tussen fase 2 en fase 4 wissel.
Swede breek Banyana-harte
Amanda Ilestedt het die wendoel in die 90ste minuut van die Wêreldbeker-kragmeting tussen Swede en Banyana Banyana in Nieu-Seeland aangeteken.
Video: Ds. Liezel só onthou op haar 40ste verjaardag
“Ons mis jou, my kind. Ons is lief vir jou, maar ons vier jou verjaardag al is jy in die hemel.”
‘Bloulig-boelies’ vanaand nog agter tralies
Die agt geskorste polisiebeamptes is aangesê om Sondag by die Sandton-polisiestasie aan te meld waar hulle formeel aangekla sal word.
Rand Water stel instandhoudingswerk in Pretoria uit
Rand Water het intussen besluit om die beplande instandhoudingswerk wat duisende Pretorianers einde volgende week vir 30 uur sonder water sou laat, voorlopig te kanselleer.
Misdaad haar missie ná broer se moord
Hoewel die hartseer in daardie oomblik en in die maande ná haar broer, Mike Thomson (39), se moord byna ondraaglik was, het Debby Thomson besluit dat sy nie in ’n hopie gaan sit as ’n slagoffer van misdaad nie.
Wanneer ’n ma se gemoed té donker word …
’n Psigiater van Pretoria sê dit is ongelukkig in sommige gevalle só dat voorgeskrewe medikasie vir ma’s met geestesversteurings die verskil tussen lewe en dood beteken.
Dickason-verhoor: Gesinslewe in hof blootgelê
Getuienis oor Graham en Lauren Dickason se lewe in die aanloop tot hulle emigrasie is vandeesweek in ʼn hof in Christchurch, waar Lauren teregstaan vir die moord op die egpaar se drie dogtertjies, in die fynste besonderhede aangehoor. Hier is ʼn samevatting van die week se getuienis.
Ambulans gekaap; paramedici ontvoer, vasgebind
Twee paramedici van Pretoria se ambulans is vanoggend in die vroeë oggendure gekaap waarna hulle na ’n skuiling in die bosse naby die Pienaarsrivier geneem is.
Dié Pretorianers binnekort vir 30 uur sonder water
Duisende inwoners in en om Tshwane sal einde volgende week vir 30 uur aaneen sonder water moet klaarkom terwyl Rand Water beplande instandhoudingswerk doen. Dié buurte word geraak:
Man van Centurion in huis vermoor
Die man se motor, ’n wit Mercedes-Benz, is vroeg vanoggend verlate in Laudium gevind.
Hoe naby is kragnetwerk aan omval? Baie ver, sê Eskom
Sou die kragnetwerk ineenstort sal dit Eskom tot twee weke vat om kragtoevoer regoor die land te herstel.
Vervallende orde deur alternatief vervang
In beginsel en teorie is daar spanning tussen die vervallende orde en die nuwe opkomende alternatiewe ordes, juis omdat die ANC sover moontlik alles wil sentraliseer en die alternatiewe ordes dié sentralisme afbreek.
‘Dit was gewoon ʼn gasontploffing’
’n Evaluering van infrastruktuur in Lilian Ngoyistraat en Lovedaystraat het wel onthul dat ʼn tonnel “op enige gegewe tydstip kan ineenstort”.