Ruan van Heerden was maar net 18 jaar oud toe hy sy ma 36 keer met ʼn mes gesteek het en toe sy aandag op sy pa gerig het.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Moss getuig in Depp-hofsaak
Die supermodel Kate Moss het vandag een van die kortste getuienis in die opspraakwekkende lastersaak tussen Johnny Depp en sy eksvrou, Amber Heard, gelewer.
Beskuldigde laat vaar borgtog in Chevonne Rusch-saak
“Sy was die liefde van ons familie.”
Akteurspaar keer terug na eie bodem
Dit blyk dat nuwe avonture in hul tuisland op die bekende egpaar wag.
Biden ‘siek en sat’ vir massaskietery
“Ek is woedend dat hierdie skietery voortduur. Hierdie kinders is onskuldig. Vuurwapens behoort nie maklik vir almal beskikbaar te wees nie.”
Tuinier gestraf vir moord op vrou
Nicholas Magagula het op die dag van sy skuldigbevinding uit aanhouding by die hof ontsnap. Hy is intussen weer in hegtenis geneem en kon eindelik gevonnis word.
Laerskoolleerders beseer toe bus se band bars
Sowat 50 leerders was die aand op pad huis toe ná ʼn vriendskaplike rugbywedstryd in Hartbeespoort.
Ma, kleuters brand dood in huis
“Ons het Jasmin (2) op die vloer by ’n kamervenster aangetref. Sy was byna onherkenbaar verbrand.”
Mike Schüssler se afsterwe ‘reuseverlies vir SA’
Mike Schüssler was nie net ʼn briljante ekonoom nie, maar het ʼn hart vir mense gehad soos bewys deur sy diep kommer oor die groeiende endemiese armoede in Suid-Afrika.
Clover-moordsaak: Nog ʼn verdagte vas; borgtogaansoek aangehoor
Die borgtogaansoek van Lesiba Mantsi, die derde beskuldigde in die Clover-saak, sal na verwagting Woensdag begin.
Tshwane-metro dien strafregtelike klagte teen EFF in
“Die klag wat by die MRK ingedien sal word, omvat vermeende dreigemente van die EFF se nasionale leier, Julius Malema, om die Tshwane-metro ‘onregeerbaar’ te maak.”
21 dood ná tiener by skool losbrand
Dit is die dodelikste Amerikaanse skoolskietery in die afgelope jare.
SA’ner skermsweef van Everest af
Dit is die eerste keer dat Nepal ʼn permit uitgereik het.
Vermeende US-verkragter eers weer in Junie in hof
Die betrokke manskoshuis, Majuba, het intussen gesê hy is met afgryse gevul oor een van sy inwoners se betrokkenheid by hierdie saak.
Mafe se borgtogaansoek wéér aangehoor
ʼn Derde regter is nou aangestel om die argumente in die vermeende brandstigter se borgtogaansoek, weer aan te hoor.
Schüssler ‘laat groot leemte’
“Mense sê dit is nou asof ʼn biblioteek afgebrand het – daar is ongelooflike kennis en insig saam met Mike dood.”
‘Vreemde verspreiding’ van aappokke ondersoek
“Hierdie virus vereis langdurige persoonlike kontak voordat dit versprei, maar dit lyk asof dit nie nou die geval is nie. Dit lyk ook nie of die virus muteer het nie.”
Mike Schüssler sterf
Volgens Mike Schüssler se vrou het hy sy stryd teen kanker na ʼn kort siekbed verloor.
Solidariteit Beweging vier 120 jaar met dankdiens, feesnaweek
“Dit is ʼn geleentheid waarin ons in dankbaarheid vir die Here sê ons sien dat ons in afhanklikheid van Hom bou. Ons sal self, maar nie sonder Hom nie.”
Hoë afgedank oor Bushiri’s se verblyfpermitte
Die hoofdirekteur van permitte by binnelandse sake is afgedank oor die permanente verblyfpermitte wat aan Shepherd Bushiri en sy gesin uitgereik is.