Wat dié ontdekking besonders maak, is die feit dat die teleskoop die sterrestelselgroep in die vroeë stadiums van sy vorming opgespoor het.
Alles vir die sleutelwoord "Universiteit van Pretoria"
Jeug knap Voortrekkermonument-terrein op
Tientalle studente van Tukkies het saam met die monument se terreinpersoneel hul hande vuilgemaak.
Tukkie ontvang eksklusiewe Ford-beurs
Natalie Hanekom (19) is een van net tien studente wêreldwyd wat vanjaar ʼn Alan Mulally-beurs ontvang.
Koshuisinwoners neem grootouers by tehuise aan
Toe Michelle Kretzschmar van Ons Tuis se “Neem ʼn grootouer aan”-projek hoor, het sy dadelik geweet dit is die soort sorgsame projek waarby sy studente betrokke wou kry.
18-jarige spog met honneursgraad in fisika
Hjalmar het in 2017 as 14-jarige sy BSc-fisikagraad aan die Universiteit van Pretoria begin. Hy het einde 2019 dié graad met lof behaal.
Meer as 100 Covid-19-gevalle by Tuks
Die gevalle is die afgelope 18 dae aangemeld.
UP-menseregtekenner Christof Heyns sterf
Prof. Christof Heyns het voor sy dood as raadgewer met betrekking tot menseregtekwessies vir ʼn aantal internasionale, streeks- en nasionale instansies gedien.
Kat se knievervanging eerste in SA
Dié gedeeltelike vervanging het voorkom dat die kat se regterbeen geamputeer word.
Veeartse red lewens van honde met baanbrekerstegniek
Die implikasies van die prosedure is dat ʼn diens nou by die Onderstepoort Veterinêre Akademiese Hospitaal aangebied word, wat nog nooit voorheen beskikbaar was nie.
Kanker stuit nie UP-dosent se PhD-droom
“My eerste gedagte was dat ek soos my ouer suster vroeg sou doodgaan.”
Kliniek red drie jagluiperdwelpies met keisersnee
Personeel van die Universiteit van Pretoria se natuurlewe-kliniek en veeartseny akademiese hospitaal het behoorlik rede gehad om te geglimlag toe hulle gehelp het om drie jagluiperdwelpies met ʼn noodkeisersnee te red.
Kolibrievoël breek rekord vir laagste liggaamstemperatuur
“Dit is tot dusver die laagste liggaamstemperatuur van enige voël of soogdier wat nie hiberneer nie.”
Wil jy medies studeer? Dié boek beantwoord jou vrae
Oorweeg jy dit om medies te gaan studeer, maar almal sê jy gaan nie keuring kry nie? In ‘The Flipside of studying Medicine’ ontrafel twee mediese studente dié en ander wolhaarstories.
Foto’s: Jhb-gorilla kan weer ruik ná operasie
Dié operasie is die tweede van sy soort wat nóg op ʼn gorilla uitgevoer is.
UP ontvang reuseskenking van Covid-19-toerusting
“Hierdie skenking is belangrik omdat ons dokters nie sonder hierdie toerusting kan werk nie. Dit is die kern van alles, en sonder persoonlike beskermingstoerusting kan ons dokters nie in die voorste linies teen die virus staan nie, wat beteken ons sal nie lewens kan red nie.”
Spoed, musiek is dié twee se voorliefde
Dit was nie maklik om hul studie, motorsport én musiek te balanseer nie en die twee was met tye onseker of hulle saam sou gradueer
Kenners: Hef verbod op rook op
Kenners aan die Universiteit van Pretoria (UP) meen die regering se verbod op sigarette het tot gevolg dat rokers en die regering nou die vrugte pluk van ʼn vergiftigde boom.
Afsondering: Studente is bekommerd oor prakties
Universiteite doen alles moontlik om studente by te staan, maar sommige studente vrees hulle sal die jaar moet herhaal.
Mediese student kan studies voltooi danksy donasies
Nóg duisende rande is ingesamel vir ʼn mediese student se klasgeld.
Student begin petisie oor parkeerprobleem by Tuks
Studente word geteister deur karwagte, misdadigers en die metropolisie.