Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “prewel”.
Woord: verknorsing
Ken jy die woord “verknorsing”?
Taaltoffie: ‘read between the lines’
Wat maak ons met ‘read between the lines’ in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: log
Etienne Leroux skryf in sy boek, ‘Een vir Azazel’: “Waar Brutus ʼn kolossale, logge dier was, het ons hier ʼn kleiner dier met perfekte eweredigheid.”
Woord: pag
Wat beteken dit om ʼn stuk grond in pag te neem of te hê? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: broccoli
Waar kom ons aan die woord “broccoli”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: puffel
“ʼn Puffel paar skoene.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “puffel”.
Taaltoffie: ‘the early bird catches the worm’
Wat maak ons met ‘the early bird catches the worm’ in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: kameraderie
“Nêrens anders heers daar so ʼn gees van kameraderie soos onder seëlversamelaars nie.” Taaltoffie ondersoek die woord “kameraderie”.
Woord: klodder
Ken jy die woord “klodder”?
Woord: atjar
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “atjar”.
Woord: werda
Waar op aarde kom ons aan die woord “werda”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: doodreg
Al ooit gewonder waar die woord “doodreg” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in na die herkoms van dié woord.
Taaltoffie: ‘be in two minds’
Wat maak ons met ‘be in two minds’ in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: smedig
“So smedig soos suiwer goud.” Ken jy die woord “smedig”?
Woord: moedertaal
Met die oog op Internasionale Moedertaaldag wat môre (21 Februarie) gevier word, ondersoek Taaltoffie die betekenis van die woord “moedertaal”.
Woord: balsturig
FA Venter verwys in sy boek ‘Kambrokind’ na donkies wat balsturig is. Ken jy die woord “balsturig”?
Woord: klets- of geselsbot
Dit gons behoorlik oor die gebruik van ChatGPT, ʼn kunsmatige intelligensie- (KI-)kletsbot. Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van klets- en geselsbot.
Woord: boel
“Hierdie familie is ʼn snaakse boel.” Ken jy die woord “boel”?
Woord: soel
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “soel”.