ʼn Nederlandse hof het die regering Dinsdag beveel om onmiddellik die landwye aandklokreël, wat tot gewelddadige onluste gelei het, op te hef.
J&J-entstof glo vandag hier
“Hierdie keer gaan dit werk.”
LP’s looi polisie oor slordige wapensyfers
Minder as 10% van aansoeke tydens die wapenamnestietydperk is tot dusver verwerk.
Polisieman klap glo blinde vrou
Die blinde vrou het haar hand uitgesteek toe sy hoor haar suster skreeu en huil.
Woede oor tariefverhogings vir maatskaplike werkers
Maatskaplike werkers kla hulle kan nie die verhogings bekostig nie en kry boonop niks in ruil daarvoor nie.
Swaelreuk oor Pretoria dalk Eloise se skuld
Pretoria se inwoners krap kop oor die onaangename reuk wat sedert Maandag in die lug hang.
Aanval op leeuboer: ‘Dit wás plaasaanval’
ʼn Bekentenis deur een van die verdagtes bewys glo Pieter Swart se onskuld.
Amper helfte van SA’ners reeds Covid-19 opgedoen
Navorsing deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens wys dat baie meer Suid-Afrikaners reeds Covid-19 opgedoen het as wat die regering se getalle wys.
Skadelike sprinkane floreer na goeie reën
Die grootste bedreiging is nou vir die graanboere suid van die Oranje wie se gewasse in ʼn baie kwesbare stadium is en wat in die ontsnapte, aankomende swerms se pad boer.
Zuma vaar uit teen regbank
Volgens Zuma is die Zondo-kommissie op die been gebring om hom uit sy amp te verwyder en versprei hoofregter Zondo politieke propaganda.
Winterstorm veroorsaak chaos in Texas
Die bibberweer in Texas word as “geskiedkundig” bestempel.
Ondersoek na aanval op Amerikaanse Kongresgebou nou gevra
Speaker Nancy Pelosi vra vir ʼn ondersoek soortgelyk aan die een wat ná die 2001-terreuraanvalle in die VSA gedoen is.
G’n meer direksievergaderings vir Dudu
Myeni, wat nou uit alle direkteurskappe moet bedank, het aangevoer dié posisies is haar enigste bron van inkomste.
NVG besluit oor vervolging van platejoggies
Die twee platejoggies sê dit is jammer dat geslagsgeweld op hierdie manier as wapen gebruik is.
Covid-19-statistieke: Net-net meer as duisend nuwe gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-syfers.
Twee vas wat renosterhoring probeer verkwansel
Die mans wou die horing in ’n restaurant probeer verkoop.
Twee vas wat boer glo uit miljoene rande se skaap bedrieg
Die verdagtes het hulself as verteenwoordigers van ʼn sekere bank voorgedoen.
Bobbejaanmannetjie wat M3 oorsteek, hervestig
Dié steekse bobbejaan het die Tokai-gebied in Kaapstad verken.
Onderwysers vol moed vir nuwe skooljaar
Onderwysers het aan Maroela Media gesê hulle voel minder onseker as verlede jaar.
Twee bly in aanhouding na aanval op 90-jarige, blinde seun
Ma en seun het in hul huis gelê en slaap toe die twee verdagtes die huis oopgebreek het.