Chris Hani se geliefdes het ook hulle teleurstelling uitgespreek oor die Poolse immigrant se vrylating.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Janusz Walus"
Walus op parool vrygelaat
Die departement van korrektiewe dienste het sy paroolvoorwaardes aan hom uitgespel en sê indien Walus dit verbreek, sal hy moet terugkeer tronk toe.
Vakbond eis ommekeer oor Walus se parool
Janusz Walus se vrylating is gekelder toe ʼn medegevangene hom verlede week met ʼn skerp voorwerp in die tronk gesteek het en daar is steeds geen aanduiding van wanneer hy nou, soos deur die hof beveel, op parool vrygelaat gaan word nie.
Janusz Walus nie vandag uit op parool
Die 69-jarige Poolse immigrant ontvang sedert Dinsdag mediese behandeling nadat ʼn ander gevangene in die tronk hom glo met ʼn skerp voorwerp gesteek het.
EFF ontwrig verkeer oor Walus-parool
Die betogers het ’n groot rooi banier met die hutsmerk #JusticeForChrisHani rondgedra.
Ander gevangene stamp Walus-aanvaller glo weg
Volgens ʼn onberispelike bron is Janusz Walus se vermeende aanvaller ʼn oud-MK-lid. “Hy het direk vir Janusz se hart gegaan.”
Janusz Walus met skerp voorwerp gesteek
Walus is na bewering deur ʼn ander gevangene aangeval.
Janusz Walus bly in SA
Die departement van binnelandse sake sê die erns van Walus se oortreding maak dit verpligtend dat hy sy parool in Suid-Afrika uitdien.
Walus-parool: ‘Kameraad Hani weer vermoor’
“Hy moet weet dat hy ons kwaad gemaak het en nooit daardie tronk in vrede sal verlaat nie.”
Janusz Walus keer dalk terug Pole toe
Die Poolse immigrant moet binne tien dae ná die Konstitusionele Hof se uitspraak op parool vrygelaat word. Maar waarheen gaan ’n moordenaar ná 28 jaar in aanhouding?
Walus het sy straf uitgedien – Zondo
Chris Hani se weduwee, Limpho Hani, het Maandag met skok en woede reageer op regter Raymond Zondo se besluit om parool aan haar man se veroordeelde moordenaar toe te staan.
Janusz Walus ’n vry man
Die Konstitusionele Hof het Maandagmiddag parool aan die veroordeelde moordenaar van die voormalige SAKP-leier, Chris Hani, toegestaan.
Paroolaansoek: Walus sal ‘weet as hy weet’
Volgens Janusz Walus se regspanlede is hy, na hulle medewete, die mens in Suid-Afrika wat nog die langste agter tralies is.
Walus appelleer ná jongste besluit oor parool
Walus is al byna 30 jaar agter tralies vir die moord op Chris Hani.
Minister sê oor parool vir Janusz Walus
Volgens Lamola het hy die hofuitsprake in ag geneem asook Walus se omstandighede en terugvoer van die Hani-familie en die SAKP.
Walus-paroolbeslissing Maandag bekend
Ronald Lamola, die minister van justisie, gaan Maandagoggend die beslissing oor moontlike parool vir die moordenaar Janusz Walus bekend maak.
Minister moet wel besluit oor Walus se lot
Die hof meen Chris Hani se moordenaar toon wel berou en sal nie weer die wet oortree nie.
Hof moet nou besluit oor Walus se paroolaansoek
Michael Masutha, voormalige minister van justisie en korrektiewe dienste, was bevooroordeeld toe hy besluit het om nie vir Janusz Walus, Chris Hani se moordenaar, parool toe te staan nie. Daarom moet die hof nou oor parool besluit.
Minister sê oor parool vir Janusz Walus
Die kenners het bevind dat Walus depressief kan raak, selfmoordgedagtes het en uitbarstings beleef.
Minister moet parool vir Walus heroorweeg
Walus het aan die begin van Augustus vir die derde keer aansoek gedoen om parool.