TLU SA versoek verder enige ander organisasies wat op die terrein van landelike veiligheid beweeg, om saam te werk. Die oor-en weer-gestryery doen landelike veiligheid niks goed nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 9 Oktober 2019
Eskom se verknorsing verdiep
Daarin word ʼn verlies van R21 miljard, 30 dae van beurtkrag en ʼn R6,5 miljard-dieselrekening om die uitwerking van beurtkrag te probeer versag, weerspieël.
ANC ‘uit voeling’ met realiteit van mislukte plaaslike regering
Die VF Plus sê die departement se optrede – deur nie self voor die komitee te verskyn om verskoning te vra nie – grens aan arrogansie en ʼn minagting van een van die grootste krisisse wat die land in die gesig staar.
Umalusi sê onderwysdepartement slaggereed vir matriekeksamen
Umalusi het ook ʼn beroep op gemeenskappe gedoen om nié leerders se toekoms op die spel te plaas deur diensleweringsbetogings tydens eksamentyd nie.
Vier in hof ná hoewe-aanval by Rustenburg
Die 50-jarige vrou is Donderdag in haar huis op die hoewe buite die dorp oorval, aangerand en beroof.
Lugredery waarsku jou as daar kinders op jou vlug gaan wees
Wanneer passasiers met kinders tussen die ouderdomme van agt dae en twee jaar ʼn sitplek op ʼn vlug bespreek, sal daar ʼn ikoon met ʼn kind op op die vliegtuig se plan verskyn.
ToekomsVenster: Oor skuldbelydenis
Egte belydenis is die begin van die nuwe dag, die pad van herstel.
‘Selfbestuur bevry ons van swak staatsbestuur’
“As ek sien hoe Israel die woestyn oorwin en die Nederlanders die see terughou, is daar beslis nog baie rede om te hoop vir die Afrikaanse kultuurgemeenskap.”
Man in stil Pretoriase buurt vermoor
Volgens die polisie het Miller verskeie wonde aan sy kop en bolyf gehad. ʼn Nadoodse ondersoek moet nog die oorsaak van sy dood bepaal.
Regering befonds steeds net swart nagraadse studente
Tussen 70% en 90% van studente wat finansiering vanaf die regering ontvang vir nagraadse, is swart.
Oos-Kaapse skool al amper ’n maand sonder krag
Kinders gaan in donker klaskamers skool.
Wát ’n klipharde wedstryd!
Wallis en Fidji sorg vir ’n aksiebelaaide treffer.
Patrizio Buanne kom stel sy Kersalbum aan SA’ners bekend
Die internasionaal-bekroonde sanger, wat al 15 jaar lank gehore bekoor, sal eersdaags sy eerste Kersfeesalbum uitreik.
Skoor tik Eskom oor die vingers
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) het ingrypende veranderinge by Eskom aanbeveel in sy konsepverslag oor die kragvoorsiener se probleme.
Musiekgroep wil mense positief oor SA maak
“Ons is lief vir Suid-Afrika, vir die mense en vir Afrikaans. Ons wil nie deel wees van negatiwiteit of politiek nie.”
Nuuskommentaar: Gaan Eben held wees wat onewehandigheid wegveeg?
Dit lyk of daar ʼn bietjie lig vir die Menseregtekommissie begin opgaan het oor hoe om die ding reg te doen, eerder as te beduiwel.
VSA-drukgroep moet Ramaphosa-toekenning terugtrek – AfriForum
AfriForum sê hy het in sy brief aan The Access Challenge ook “die ware feite oor gesondheidsorg in die land bekend gemaak”.
Malema dalk binnekort vervolg
AfriForum het van betroubare bronne in die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) verneem dat Julius Malema vervolg gaan word en binnekort in die hof moet verskyn.
Die doedelsakke blêr vrolik in Skotland
Skotse skakelpaar verniel vir Rusland.
Nianell oor haar drieling, nuwe liefde en haar ma se dood
“Ek en my ma was baie na aan mekaar. Sy was my eerste, beste en enigste vriend. Toe my ma sewe jaar gelede oorlede is, het ek die eerste keer begin vriende maak.”