Die lughawe is skynbaar met die medewete van Burgerlugvaart gesluit.
Lees meerAlles vir Donderdag 30 Januarie 2020
Geen beurtkrag vir Johannesburg
Johannesburgers hoef hulle volgens City Power nié vir vanaand se sarsie beurtkrag te staal nie.
Miljoene rande bestee aan kliniek ná brandstigting
Net die medisyne en entstowwe wat in die apteek geberg word, het reeds R1 miljoen beloop.
Duisende aan boord van skip gehou uit vrees vir virus
’n Vrou aan boord het ’n koors ontwikkel.
Klagte volg binnekort oor vermaerde perd
WAARSKUWING: Die foto in die berig mag sensitiewe lesers ontstel. Connie was vermoedelik op haar dag ’n resiesperd.
Werkers eindelik betaal ná ‘begrotingsprobleme’ by departement
Die departement hou voet by stuk dat die betalings nié agterstallig was nie.
ToekomsVenster: Jy hou vir altyd
Kom ons neem onsself dit voor dat ons in hierdie jaar ʼn bietjie ruggraat gaan vorm, geestelike ruggraat. Laat die Heilige Gees toe om jou aan die hand te vat en soos die verlamde by die tempelpoort selfs na 40 jaar van verlamming weer op te trek. Vir die wat glo sal niks onmoontlik wees nie.
AfriForum oorweeg regstappe oor e-posse vir onteiening
Van die e-posse aan die parlement oor grondonteiening is glo versper.
Die wêreld in foto’s – 30 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Beurtkrag is terug
Die DA het intussen gesê Eskom is in ʼn doodspiraal en kan nie gered word nie.
Man tronk toe oor kinderpornografie
James Summers Prinsloo is vantevore al aan seksuele misdrywe skuldig bevind.
Nóg SAL-vlugte in Feb gekanselleer
Die SAL het weer vlugte gekanselleer of saamgevoeg weens ʼn lae aanvraag in kaartjiebesprekings vir Februarie.
Liggaam in dam: Familie opgespoor
Sy familie gaan hom Donderdag by die lykshuis uitken.
Departement maak plan met Voëlklip
Voëlklipkrans het binne die bestek van vier maande die lewe van vyf mense geëis.
Parapleeg op die rug van ʼn perd ná 20 jaar in ʼn rolstoel
“Nie een dag is voorspelbaar nie, maar van my goeie dae maak ek die beste.”
Djokovic skakel vir Federer uit
“Ek het net respek vir die wyse waarop Roger gespeel het.”
Onthou Auschwitz, maar …
Onthou Auschwitz, maar moenie al die onbekende kampe diep in die Russiese Arktiese gebied en Siberië vergeet nie, skryf Leopold Scholtz.
Swaarste reënval in eeu eis talle in Brasilië
Altesaam 101 dorpe het reeds ʼn noodtoestand verklaar.
Grondonteiening: Publiek het nou tot einde Februarie vir kommentaar
Die DA het reeds derduisende besware ontvang teen die vooropgestelde wysiging van artikel 25.
Ongebore baba sterf toe rower losbrand
Die ma was naastenby ses maande swanger.