Stad Kaapstad hanteer tans ʼn hoë volume van diensversoeke weens erge storms, beurtkrag en vandalisme aan infrastruktuur.
Lees meerAlles vir Dinsdag 27 Julie 2021
Minister gevra om vals nuus oor formulemelk terug te trek
“Ons kan doodeenvoudig nie toelaat dat die staat hier toetree en mense mislei met wetgewing wat nie bestaan nie en so ʼn baba van sy voeding ontneem nie.”
WGO waarsku oor gevare van e-sigarette
“Hul doelwit is eenvoudig: om ʼn nuwe generasie verslaaf te kry aan nikotien. Ons kan nie toelaat dat dit gebeur nie.”
Bejaarde deur kinders beroof
Die seuns was almal vermoedelik tussen nege en 10 jaar oud.
Kaapstad-ma vas oor kaalfoto’s van haarself en kinders
‘n 32-jarige ma van Kaapstad is vas ná sy glo naakfoto’s van haarself en haar kinders op die donkerweb verkoop het.
ToekomsVenster: Die dood is vernietig, die oorwinning is behaal
Moenie langer gevange gehou word deur die werklikheid van die dood nie. Waar die liefde volmaak geword het is daar geen vrees nie leer die Bybel ons.
Wiele2Wiele ry met Audi se vinnigste Q nog
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Audi se vinnigste Q nog – die RS Q8. Hulle gaan rits ook rond met die Mazda CX-30 en gesels oor die nuwe VW Golf 8 GTi. Daar is ook brandstofbesparingswenke en 2Wiele-nuus.
Kunsveiling steun skool, kunstebedryf
Die Affie 100 Fonds Trust bied tans ʼn aanlyn kunsveiling aan wat kunsliefhebbers en -versamelaars die geleentheid bied om uitstekende werke van Suid-Afrika se bekendste kunstenaars te kry.
Asem vir Covid-19 pasiënte in Namibië
Namibiese en Suid-Afrikaanse maatskappye poog om met Breathe Namibia aandag te gee aan die suurstoftekort op Namibië se plattelandse dorpe.
Tien vas wat glo diesel steel
Die polisie het vier vol 25 liter dieselhouers, toringbatterye, sonpanele, vragmotorwiele en ʼn kragopwekker in die verdagtes se besit gevind.
Lilibet Diana amptelik by troonopvolgerslys gevoeg
Dit het lede van die media genoop om te wonder waarom die proses so lank gesloer het.
Kies en verseker jou opwekkingstelsels só
“Suid-Afrikaners moet nie alleen ʼn allemintige 15% meer vir elektrisiteit opdok nie, maar is ook deurentyd bewus van die druk op die nasionale kragnetwerk wat hulle binne ʼn oogwink sonder elektrisiteit kan laat.”
Video: EFF wil na Pretoria-aftreeoord opruk
Inwoners van Huis Herfsblaar is angsbevange en verskeie bejaardes se familie het hulle glo reeds uit die tehuis verwyder.
Mej. SA-finalis maak vanielje- crème brûlée
“Ek belowe jou, as dié ‘eiers op roosterbrood’-groentjie-kok crème brûlée kan maak, kan jy dit ook doen.”
Só vaar SA’ners by Olimpiese Spele
’n Samevatting van die Suid-Afrikaners se vertoning op die vierde dag van die Olimpiese Spele in Tokio.
Talle beseer, vermis ná ontploffing by chemiese aanleg
Kenners in die bepaling van besoedelingsvlakke is ook na die aanleg in Duitsland gestuur te midde van kommer dat rook op die toneel ʼn gesondheidsgevaar kan inhou.
Voormalige makelaar erken hy het kliënt bedrieg
Janse van Rensburg het erken dat hy sowat R 1,8 miljoen van sy kliënt, wyle Esther Freesia Adendorff, gesteel het.
Oud-weermaglid gevonnis oor bedrog
Msiza het ʼn gekloonde bankkaart gebruik om vir ʼn selfoon te probeer betaal.
Ongeluk eis man, kind beseer
ʼn Man en jong kind is naby een van die motors aangetref terwyl nóg ʼn man reeds aan sy beserings in die brandende motor beswyk het.
Boekresensie: Kinders se Slange van Suider-Afrika
Kinders maak in hierdie opwindende gids kennis met 36 van Suider-Afrika se interessantste en mees algemene slange.