Die rekord winsbedrag is aangeteken ten spyte van die impak van die Covid-19-pandemie sowel as versperring van die kanaal in Maart verlede jaar.
Soekresultate vir: rusland
Internasionale oorsig: Wêreld gevaarliker, nie veiliger, ná G7- en Navo-beraad
Westerse leiers en leiers van die grootste demokrasieë in ander wêrelddele het die afgelope week eers in die suide van Duitsland en daarna in Madrid, Spanje, vergader oor huidige globale uitdagings.
18 burgerlikes sterf in Oekraïense lugaanval
Rusland sê hy het ʼn wapenaanleg langs ʼn winkelsentrum geteiken, toe die winkelsentrum ook aan die brand geslaan het.
Nazi-wag (101) vervolg vir oorlogsmisdade
Die bejaarde man voer aan dat hy nie bewus was van die gru-misdade wat by die Sachsenhausen-kamp noord van Berlyn plaasgevind het nie.
Verreikende besluite tydens EU-spitsberaad geneem
Op die onlangse spitsberaad van die Europese Unie (EU) is verreikende besluite geneem oor die aanvaarding van nuwe lidlande.
Sakke gevul met liefde vir mammas, babas
“Een ma en baba op ʼn slag. Só kan ons ʼn vorm van verligting gee vir ʼn onregverdige begin in die lewe.”
Internasionale oorsig: Berade bevestig globale verdelingslyne
Die afgelope week is die Brics-beraad deur China aangebied met die vyf staatshoofde van die Brics-lande wat per videoverbinding oor globale uitdagings vergader het.
Russiese missiele teiken weer woonbuurt in Kiëf
Dit is die derde keer sedert die aanvang van die konflik tussen Rusland en Oekraïne dat Kiëf se Shevchenkivsky-woonbuurt deur missiele geteiken is.
Brics ‘steun gesprekke’ tussen Rusland, Oekraïne
Die lande het hul “kommer oor die humanitêre situasie in en om Oekraïne bespreek” en besluit om internasionale agentskappe te ondersteun in hul pogings om humanitêre hulp te verleen.
Oekraïne dalk gou ‘kandidaat’ vir EU-lidmaatskap
Poetin was in die verlede uiters krities oor Oekraïne se jarelange behoefte om aan te sluit by Navo se militêre alliansie, maar het onlangs weer benadruk dat hy “niks teen” Oekraïne se planne het om ʼn EU-lid te word nie.
Novak die topgekeurde speler op Wimbledon
Die Wimbledon-loting werk só dat Novak Djokovic en Rafael Nadal eers in die eindstryd sal kragte meet. Mits hulle so ver vorder, natuurlik.
Nuwe burgerskap vir Rus om Wimbledon toe te gaan
Wimbledon se verbod het ʼn rits topspelers uitgeskakel, insluitend Daniil Medvedev, die wêreld se naasbeste manstennisspeler, en die huidige Amerikaanse Ope-kampioen Victoria Azarenka.
Konflik in Oekraïne ‘kan nog jare duur’ – Navo-hoof
“Ons moet volhou om Oekraïne te ondersteun, selfs al is die prys wat ons daarvoor moet betaal hoog.”
Kragonderbrekings nou ook Australiërs se voorland
Die nuutverkose Australiese premier, Anthony Albanese, blameer die vorige regering vir die land se energiekrisis.
Aktrise wat kom partytjie hou vir vyf jaar uit SA verban
Die aktrise wat einde April sonder die regte visum in Suid-Afrika aangekom het, is intussen gedeporteer en mag vir die volgende vyf jaar nie weer Suid-Afrika besoek nie.
Internasionale oorsig: Chinese wêreldwye strewe al hoe duideliker
Sedert 1989 is die grootste binnelandse veiligheid- en spioenasiestelsel ter wêreld in China ontwikkel, en enige vorm van opposisie teen die regerende kommuniste word pro-aktief gemonitor en onderdruk.
Zelenski waarsku oor voedselkrisis
Voor Rusland se inval was Oekraïne die wêreld se grootste vervaardiger van sonneblomolie en ʼn groot graanuitvoerder, maar miljoene ton graan kan weens die versperring nie uitgevoer word nie.
SA’ners is lief vir troeteldiere, maar …
ʼn Groot aantal Suid-Afrikaners wil graag ʼn troeteldier by ʼn skuiling aanneem, maar hulle is bekommerd oor veeartskoste en of hulle die regte behuising aan die dier kan bied.
Is China se opgang tot wêreldleier onvermydelik?
Op die oog af het China alles aan sy kant om die Weste en veral die VSA as enigste wêreldmoondheid af te los.
Wat is nie-territoriale (kulturele) outonomie?
State is soms huiwerig om territoriale outonomie toe te staan, omdat dit die kiem van afskeiding in hom dra, maar is gemaklik met die toekenning van nie-territoriale of kulturele outonomie.