Elke Afrikaanse gemeenskap moet ʼn oomblik stilstaan en dink waarom hulle Afrikaans is en hoe die taal van hulle gemeenskap lyk.
Soekresultate vir: taalmonument
Is die toekoms Engels?
Afrikaans is vir ons Afrikaanssprekendes die mooiste taal in die wêreld; tog gebruik ons die taal verkeerd.
In gesprek met Pieter Groenewald: ‘Ons baklei vir álle minderhede’
In ʼn oop gesprek met Maroela Media sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, hoekom kiesers gerus vir dié minderheidsparty kan stem.
Afrikaanse onderrig – wil jy of moet jy?
Met die gebruik van moedertaal op soveel terreine as wat moontlik is, sal Afrikaanssprekendes dit hopelik wil doen, omdat feite onteenseglik bewys dat ons dit moet doen.
Luister: Treffermaker Juan Boucher gesels oor musiek, nuwe lewe in die Kaap
Juan Boucher gesels met Maroela Media oor sy jongste trefferalbum, sy gesin se nuwe lewe in die Paarl en die afwagting op hulle tweede spruit, wat binnekort gebore word.
ʼn Desperate ANC is gevaarlik
ʼn Desperate ANC sal enige strooihalm gryp en dit maak die lot van minderhede gevaarlik.
#JongStemme: Is dit nog ons erns?
Indien ons nie meer kan vereenselwig met ons voorouers se vryheidsideale en geloofsoortuiging nie, durf ons nog onsself die erenaam Afrikaner gee?
Taalpioniertoer bring hulde aan helde van Afrikaans
“Soos jy op die paadjie by die trappe voor die monument afstap, staan die woorde, ‘Dit is ons erns’.”
Fort Beaufort, Somerset-Oos amptelik herdoop
Drie dorpe in die Oos-Kaap se name het amptelik verander.
Video: Steve Hofmeyr gesels op die man af oor MSC, uitlatings
Steve Hofmeyr het ná die onlangse MSC-debakel vir die eerste keer in meer as ‘n dekade in ’n video-onderhoud met Maroela Media op die man af gesels.
Moedertaal versterk ons identiteit en geloof
Enige volk- en geloofsgemeenskap wat erns maak met sy skeppingsopdrag om te heers, te aanbid, te dien, te werk en te bou, sal ook erns maak met sy taal, as genade van die Here.
Afrikaans as amptelike taal in ‘n ramptoestand
Nieteenstaande die verontampteliking van Afrikaans, behoort ons met positiewe aksie in die hede vir Afrikaanssprekendes ʼn toekoms te skep.
Charlize Theron, jy doen ongelooflike werk vir Afrikaans!
Eintlik moet ons dankie sê vir me. Theron – sy kry dit reg om die Afrikaanssprekendes deur die bank te verontwaardig en terselfdertyd juis die klem op Afrikaans se groei te plaas!
Historiese mylpaal in Brittanje ook van belang vir Afrikaans
Die wetgewing sal die Ierse taal amptelike status gee en die gebruik van Iers in howe magtig. In Suid-Afrika is die sprekers van inheemse tale nog veel minder aktief om hulle taalregte op te eis.
‘Nie almal is deel van ANC se erfenis-vieringe’
Dit is hartseer en ironies dat die ANC-regering ewe harteloos die Afrikaner se kulturele erfenis gekaap het en dit vir eie politieke gewin misbruik.
Taaldag: Afrikaans mag nie as politieke speelbal gebruik word nie
“Afrikaans, die hartstaal van soveel Suid-Afrikaners, moet gekoester, bewaar en uitgebou word en vele sprekers en organisasies beywer hulself juis daarvoor.”
Minderhede in Suid-Afrika steeds teiken van diskriminasie
Sistemiese diskriminasie, die bedreiging van privaateiendomsreg, die aftakeling van kulturele erfenis en vyandige, vernederende retoriek teenoor minderheidsgroepe is in 2022 steeds ernstige kwessies in Suid-Afrika.
Geen druk nodig oor taal, sê munisipaliteit
Die speaker van die Drakenstein-munisipaliteit sê dit is onwaar dat die munisipaliteit onder politieke druk moes swig om Afrikaans en isiXhosa as raadstale te erken en te gebruik.
Nzimande erken nou sélf Afrikaans is inheems
Die minister voer nou aan dat daar nooit ʼn dispuut oor die status van Afrikaans as inheemse taal was nie.
Taalmonument: ‘Groot druk op ANC wen stryd om behoud van Afrikaans in naam’
Dit is duidelik dat die stryd om die beoogde verandering van die Taalmonument se naam ’n positiewe wending geneem het nadat pres. Cyril Ramaphosa verlede week tot die debat toegetree het.