Die Stad Tshwane se busdiens is intussen opgeskort.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie/ANA
Covid-19: Stad Tshwane loop deur
Meer as 15 munisipale geboue is die afgelope twee weke in Tshwane gesluit.
Nog ʼn verdagte vas in die VBS-skandaal
Dié man is die negende verdagte wat al in verband met die omstrede bankskandaal in hegtenis geneem is.
3 swaar gestraf vir ontvoering van minderjarige
Die 14-jarige slagoffer se tannie het haar na die Wes-Kaap gestuur om daar met ʼn man, een van die beskuldigdes, te trou.
Begroting: Reusebegrotingstekort, skuldlas wag
Skuld sal na verwagting tot 81,8% van BBP (R4 biljoen) toeneem in die huidige boekjaar.
Uitgestorwe ietermago terug in SA
Ietermago’s, wat ook bekendstaan as miervreters, is een van die grootste slagoffers van onwettige handel.
Covid-19-samevatting: Polisiestasie ontsmet ná positiewe geval
ʼn eNCA-anker het intussen ook positief vir die virussiekte getoets.
Ondersoek gedoen ná Tshwane-metropolisie dokter glo boelie
ʼn Onderonsie het ontstaan en die dokter voer aan hy is hardhandig behandel en gewurg, terwyl daar ook op hom gevloek is voordat hy en sy vrou na die Lyttelton-polisiestasie in Centurion geneem is.
Liggaam van tienermeisie in Philippi gevind
Die inwoners van Philippi het Sondag die strate ingevaar in protes teen die tienermeisie se moord.
Covid-19-samevatting: Kaapstad-toetssentra, Stats SA-gebou tydelik gesluit
Nege bestuurslisensie-toetssentra in Kaapstad en Statistieke Suid-Afrika se hoofkantoor in Pretoria is gesluit ná personeellede positief getoets het vir Covid-19.
Duisende gestrand weens taxi-stakings
Santaco is ontevrede oor wat dié vereniging beskou as ʼn “onvoldoende” hulppakket om taxi-eienaars te help om die verliese weens die Covid-19-pandemie te dra.
Amptenaar van Kaapstad verkrag glo jong meisie
Die man is ʼn familievriend van die slagoffer, ʼn 13-jarige meisie van Strandfontein.
Foto’s: Sonsverduistering in dele van Ooste
Inwoners van Doebai kon ongeveer 85% van die verduisterde son sien.
Al meer bedrog met aanlyn inkopies
Die jongste skelmstreek behels dat kriminele kliënte kontak onder die voorwendsel dat hulle bankamptenare is.
Skoolaansoeke vir Gauteng dié week oop
Intussen het Wes-Kaapse skole vandeesweek begin om leerders te plaas.
Vera Lynn sterf op 103
Lynn het onlangs die oudste kunstenaar geword om die Britse Top-40-treffersparade te haal.
Nóg twee vroue die naweek vermoor
Die kêrel van ’n vrou in Eersterus word gesoek nadat haar liggaam Sondag gevind is.
Lus vir gholf? Gaan slaan gerus af
Voordat hulle kan heropen sal daar van gholfbane verwag word om aan streng gesondheidsmaatreëls van die departement van sport te voldoen.
Traumagevalle in Wes-Kaap neem toe ná opheffing van drankverbod
“Die misbruik van alkohol neem beddens weg van mense wat dit nodig het tydens hierdie moeilike tyd.”
SAL-sakeplan weer uitgestel
Dit is die vyfde keer dat die bekendstelling van die sakeplan uitgestel word.