Japan het intussen ook sy eerste geval aangemeld van ʼn persoon wat weer met die koronavirus besmet is ná sy vroeër gesond verklaar is.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie/ANA
Blikkies sardyne van skole se spyskaart verwyder
“Blikkiesvis is ’n algemene item wat in alle skole bedien word wat by die nasionale voedingsprogram betrokke is en etes aan meer as 9,2 miljoen leerders verskaf.”
Begroting: Meer geld vir maatskaplike toelae
Pleegsorgtoelae styg met R40 tot R1 040 per maand, terwyl kindertoelae met R20 tot R445 per maand styg.
Lasbrief vir Malema uitgereik
Dit beteken egter nie dat die polisie nou ʼn soektog na Malema op tou gaan sit nie.
Ontkenning van apartheid as misdaad ‘hoogverraad’ – Ramaphosa
“Daar was destyds nie ’n enkele persoon wat nié deur apartheid geraak is nie.”
Roerende tonele buite vermoorde Tazné se huis
Pangaker verskyn weer môre in die hof en sal nou ook op ʼn aanklag van moord tereg staan.
Honderde voorstelle ingedien om kragnood vinnig te verlig
“Onbetroubare elektrisiteitsvoorsiening is die grootste bedreiging vir ekonomiese groei, werkskepping en ontwikkeling.”
Pompeo-uitspraak ʼn ‘belangrike waarskuwing’
“Aangesien die VSA een van Suid-Afrika se grootste handelsvennote is, moet die Suid-Afrikaanse regering Pompeo se waarskuwing met erns bejeën en besef dat ideologies gedrewe beleidsrigtings ernstige bedreigings vir die land se ekonomie inhou.”
Landbank kry eindelik nuwe hoof
Ayanda Kanana is geesdriftig oor landbou, in besonder die ontwikkeling van ontluikende boere.
Koronavirus: Duisende SA studente veilig in China
Wêreldwyd is meer as 64 000 persone reeds met die koronavirus besmet.
Koronavirus-dodetal styg weer skerp
Die dodetal van die nuwe koronavirus (COVID-19) het weer skerp gestyg nadat ʼn verdere 121 mense in China dood is.
Staatsteater uit miljoene bedrieg
ʼn Persoon in die finansiële departement het glo fondse na hul eie rekening herlei.
Nóg beurtkrag volgende week
Die GEPF het ook vure doodgeslaan rakende die gebruik van lede se geld om Eskom se skuld te delg.
Trump vrygespreek ná staat van beskuldiging
Só het die senaat gestem.
Zuma nie in hof: Lasbrief uitgereik
Zuma se regsverteenwoordiger het gesê die voormalige president se siektetoestand is ʼn saak van “staatsveiligheid”.
Ontwikkelingsbank se geld nie vir ‘sinkende staatsinstellings’
Die SAL het reeds digby R16,5 miljard in reddingsboeie die afgelope tien jaar by die Suid-Afrikaanse belastingbetaler gekry.
OB kap verbete terug oor proses teen haar
“Mkhwebane se jongste stellings bewys net hoe karig haar begrip van die wet is.”
Gelukkige einde vir 17 groot sirkuskatte
Dié diere het Dinsdag op die OR Tambo-lughawe in Johannesburg geland.
Eerste internasionale vlug met SAL se nuwe A350
Dié aankondiging volg kort nadat SAL verskeie vlugte gekanselleer het.
Rooftog van toeriste kan getal besoekers knou
Vir elke 12 toeriste word een werksgeleentheid geskep.