Lesers kan, deur hierdie boek te lees, meer te wete kom oor wat gebed is, watter waarde ons daarin vind en ook hoe om te bid.
Boek van die maand: ‘Roman’ deur Cas Wepener
Wie ʼn verhaal vertel bepaal uiteraard die uitkoms (en die gesag) van die storie. Wat Wepener doen is om subtiel te torring aan waarheid, of gewaande waarheid, en oorlewering.
Roald Dahl-stories glo nie ‘woke’ genoeg
Dahl se kleurryke taal word nou met beskrywings vervang wat glo meer aanvaarbaar vir moderne lesers is.
Boekoorsig: ʼn Troostante se gids vir gesonder verhoudings
Hierdie praktiese gids is propvol weldeurdagte raad en wenke vir diegene wat hulle verhoudings wil dokter.
Skryfnet: Leer om kinderboeke te skryf
Skryfnet, die Afrikaanse skryfskool, se gewilde kursus, wat ontwikkel is deur Carina Diedericks-Hugo en aangebied word deur Nanette van Rooyen, is terug om jou vir ’n tweede keer te leer om die perfekte kinderverhaal te skryf.
Boekoorsig: Die Rietrotte-reeks
In hierdie byderwetse koshuisreeks word aktuele kwessies soos misdaad en gesinsprobleme met die doen en late van ’n groepie seuns in graad 8 verweef.
16-jarige se sketse verhelder ma se kinderboek
“Dit was vir my ʼn groot voorreg om saam met my seun te werk. As ma het ek nuwe respek vir my kind se inisiatief en kreatiwiteit gekry.”
Vyf ongewone boekvoorstelle vir Valentynsdag
Maroela Media het ʼn lys van boeke saamgestel, wat nie noodwendig liefdesverhale is nie, wat jy hierdie Valentynsdag as geskenk kan oorweeg.
Ma, seun se kookavonture help herinneringe skep
“Die resepteboek gaan oor meer as bestanddele en die eindproduk. Dit gaan ook oor gehalte tyd saam met jou kind.”
ChatGPT help skryf aan gids vir slimfoonfotografie
“Dit is ook nie te sê dat ek van nou af net op hierdie manier boeke gaan skryf of dat dit vir enige genre geskik is nie.”
Maak jou kind se skryfdrome waar met dié werkswinkel!
As jou kind eendag ʼn skrywer wil word of net passievol is oor skryf, sal hulle die Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere-werkswinkel uiters waardevol vind.
Boekoorsig: Leer skryf in Afrikaans
“Om te skryf” wys jou aan die hand van voorbeelde hoe om knap skryfwerk te lewer. En al wil jy dalk nie noodwendig leer om beter te skryf nie, kan jy jou steeds verlustig in die baie goeie prosa hierin.
Skryf in vir ons liefdesverhaalkursus en gesels met Elsa Winckler
Deelnemers wat inskryf vir Skryfnet se gewilde Skryf ʼn liefdesverhaal-kursus wat op 13 Februarie 2023 afskop, sal nou ook die opwindende geleentheid hê om met Elsa Winckler te gesels.
Boekoorsig: Mont Pelaan, Verkykerskop en Swinburne
Lesers wat ’n belangstelling in kultuurgeskiedenis en interessante staaltjies het, sal hierdie boek terdeë geniet.
SA gebore sjef Prue Leith ken die kuns van kosmaak
“Die beste tyd om met jou kinders te gesels, is om die tafel.”
Boekoorsig: Moord op Stellenbosch
Die afgelope twintig jaar het vele opspraakwekkende moorde uit die dorp van weelde en wyn die land behoorlik laat gis. Dit is tragiese verhale van jaloesie, wellus, woede, luiheid en gierigheid wat tot die skokverlies van menselewens gelei het.
5 moet-hê-boeke om 2023 joune te maak
Januarie is vir die meeste mense sinoniem met doelwitstellings.
5 maniere om meer te lees in 2023
Maroela Media deel ʼn paar wenke wat boekwurms sal help om meer leestyd by hulle skedule in te ruim.
5 bykomstighede vir elke boekwurm
Lesers se kosbaarste besittings is die boeke wat hulle lees, en nuwe boekmerke of unieke bykomstighede is ook nie te versmaai nie.
Boekoorsig: Druk speel!
Selfs al laai jy net jou eie selfoonvideo’s op YouTube, Instagram of TikTok, sal jy heelwat leer uit Leon van Nierop se wenke.