Hierdie nuwe jeugboekreeks is nie net daar om die kennis van die oorlog op ʼn kindervriendelike vlak te vertel en om lees onder die jeug te bevorder nie, maar ook om kinders bewus te maak van die waarde van museums.
‘Van vrees na vrede’: Dít is wat Madelein Rust geleer het
“Hier is ʼn paar goed wat ek raakgeloop het in my reis, dinge wat vir my werk met my kankerpad.”
Pa begin vensterwassery om blink toekoms vir dogters te gee
“Vir lank het ek net ʼn lewe van armoede, bendegeweld en dwelmgebruik geken, totdat ek begin wonder het hoe dinge buite hierdie omstandighede sal lyk.”
Boekoorsig: Betereinder
Die boek is propvol stories, lewenslesse en praktiese raad oor hoe ons mekaar ’n plekkie in die son kan gun.
Herman Mashaba se boek word onttrek
“Dit is ʼn wesenlike verswyging van die skrywer se kant af.”
Luister: ‘Binnelanders’-akteur vertel oor genesing na sy ma se dood
“My ma is aan borskanker dood toe ek drie was.”
Regering opnuut gekap oor omstrede kopieregwetgewing
“Dit kom neer op ʼn vorm van onteiening sonder vergoeding en dit kan die media- en verwante bedrywe vernietig.”
Madelein Rust: ‘Dié siekte sal nie hierdie vreugde van my steel’
“Ek is selfs dankbaar oor die kanker want ek het in die laaste paar jaar die Here se teenwoordigheid ervaar soos nog nooit van te vore nie. Daarom sê ek dankie.”
‘Hierdie land’: Ma Grietje se soetvyekonfyt
“Jy smeer die plaasbotter goudgeel en dik op die growwe brood en sny die vy op die brood en laat die stroop dik daarop loop.”
Boekoorsig: Waag dit! om lief te hê
Hierdie besonderse dagstukkieboek daag getroude paartjies oor ’n tydperk van 365 dae uit om nie net te leer wat onvoorwaardelike liefde beteken nie, maar ook hoe om dit te gee.
Tania Strauss leef met woord en klank
Tania Strauss leef in ʼn woord-wêreld; toegevou met klank.
Twee skrywers deel gesogte Pulitzer vir eerste keer in 105 jaar
Klasbewustheid, rassekwessies en beriggewing van die voortslepende oorlog tussen Rusland en Oekraïene het lof by Maandag se toekenningsgeleentheid in New York gekry.
Boekoorsig: Genesing vir trauma
“Die sentrale boodskap van die boek is dat daar wel genesing en hoop vir traumalyers is. Dit is een van die waardevolste boeke wat ek in ’n lang tyd gelees het.”
Dowe skrywer vat voor met bevordering van gebaretaal
“Mense met doofheid het soveel verskillende behoeftes waarvan horendes nie weet nie.”
Pastoor toe wolf in skaapklere – skrywer as kind misbruik
“My bedoeling is om vaderlose jongmense te waarsku om versigtig te wees vir iemand wat mooi woordjies in hul ore fluister.”
Luister: Daniel Strauss se jongste boek wys pad na finansiële vryheid
ʼn Paar bekendes het Donderdag ʼn eksklusiewe bekendstelling van Daniel Strauss se jongste boek, Werk soos ʼn miljardêr, by Maroela Media se kantoor bygewoon.
Boekoorsig: Heimwee
“Hierdie verhoudingsfiksie is beslis nie spookasem nie. Sophia Kapp slaag uitstekend daarin om nie in die slaggat van verromantisering te trap nie.”
Dié uitgewer soek jou stories vir kinders, jeug
Die beoordelaars is op soek na oorspronklike, onweerstaanbare en hoogs vermaaklike Afrikaanse manuskripte.
Só lyk toekoms van Protea Boeke
Die nuwe Protea Boekwinkels wil dieselfde ikoniese status as die ou Protea Boekwinkels behou.
Luister: Zirk van den Berg se skop-skiet-en-wonderstorie propvol leeslekkertes
Gedrogte wat in die Namib-woestyn se sand skuil, is nie die enigste geheimenisse wat in Zirk van den Berg se jongste boek, ‘Geheim van die gruwelsand’, opgesluit lê nie.