ʼn Valse webwerf kan jou baie geld kos as jy betaal vir ʼn bestelling wat nooit sal opdaag nie.
Jou antwoord om aan wette vir jou huiswerkers te voldoen
Daar is baie verskillende soorte huishoudelike werknemers, insluitend dié wat in jou eie huis as skoonmakers, au pairs, bestuurders, tuiniers, versorgers ens. werk.
Swaarkry dié entrepreneur se grootste dryfkrag
“My pa was in die polisie gewees en het as enkelouer die beste vir my en my broer gegee. Hy het ons van jongs af geleer werk.”
DA skop vas teen BTW-verhoging
“Suid-Afrikaners dra reeds ʼn geweldige belastinglas en sal geen verhoging in belasting – BTW ingesluit – duld nie.”
Eskom, Transnet ‘leierloos en ontmagtig’
Die aanstelling en afdanking van uitvoerende hoofde by staastsbeheerde instellings berus by ʼn minister – en dít is waar staatsondernemings se wanfunksionering begin, sê die hoof van BLSA.
Oliepryse styg kort ná missiele begin reën
Daar bestaan nou kommer oor voorrade van ruolie uit die Midde-Ooste.
Blokketting of net ʼn worsmasjien?
“Wette is soos worsies. Dit is beter om nie te sien hoe hulle gemaak word nie,” het die Duitse staatsman Bismarck eens gesê. Die teenoorgestelde is waar vir Bitcoin.
Verbruikersake: Hoe eiendomswaardasie jou versekeringsdekking raak
Eiendomswaardasies is belangrik om omvattende versekeringsdekking te verseker, maar verbruikers weet dit dikwels nie.
Chaotiese begrotingsbesnoeiings nié nodig – ekonome
Die Instituut vir Ekonomiese Geregtigheid (IEJ) sê die fiskale krisis “word vir politieke doeleindes oordryf”.
Rentekoers styg November moontlik weer
Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, waarsku dat inflasie dalk verslap het, maar dat nog ʼn rentekoersverhoging vanjaar nie uitgesluit kan word nie.
Styging in brandstofprys swaar slag vir verbruikers
“Alle Suid-Afrikaners het ’n lewensvatbare ekonomie nodig om te floreer, en die stygende brandstofkoste wurg ons vooruitsigte.”
Skerp styging wag op Medihelp-lede
Die prysstyging was allermins ʼn maklike besluit om te neem aangesien Medihelp deeglik bewus is van die uitwerking wat dit op sy lede gaan hê, sê die fonds.
Nuwe pyn by brandstofpomp
Die prys van diesel styg met amper R2 per liter en gaan verbruikers wat reeds noustrop trek, veral swaar tref.
Armand Aucamp verken só hart agter handelsmerke
In “Klein sake, groot drome”, wat Maandagaand op Via DStv kanaal-147 begin uitsaai, nooi hy ʼn wye spektrum van entrepreneurs uit om hul stories van sukses en uitdagings te deel.
‘Kind grootgemaak in vreemdeling se huis’
Geen ouer wil hom voorstel dat hul kind in ʼn vreemdeling se huis grootgemaak word nie, maar verantwoordelike beplanning en die ondersteuning van spesialiste kan ʼn wesenlike verskil maak om jou kind se welstand en geluk in sulke omstandighede te verseker.
Die onafwendbare finansiële rewolusie
Jy hoef nie ideologiese redes te hê om hierdie kriptogeldeenheid aan te koop nie – want dit help buitendien om die finansiële revolusie te verwesenlik.
Verbruikersake: Jou verbruikersregte en advertensies
Verbruikers word gedurig toegegooi onder advertensies waar hulle ook al gaan: tuis, op hul fone en op die pad, maar dit laat ʼn mens wonder wat is jou verbruikersregte?
Finansiële nalatenskap ‘meer as net geld’
Dit is net so belangrik om finansiële geletterdheid, waardes en goeie bestedingsgewoontes oor te dra, as wat dit is om ʼn finansiële nalatenskap te hê, sê ʼn kenner.
YouTubers agter Prime-energiedrankie van die rykste inhoudskeppers
Logan Paul en Olajide Olatunji het “Forbes” se Top 50 Creator-lys vir die mees invloedryke internasionale inhoudskeppers gehaal.
Skerp styging in bydraes vir mediese fondse
Verbruikers wat reeds onder druk is, sal hulle ook moet staal vir skerp stygings in mediesefondsbydraes.