Skryf in vir ons Vadersdag-kompetisie en wen dalk ʼn jagnaweek vir twee!
Ma red eenjarige uit swembad
“Die Here het oorgeneem en lewe in ons seun in geblaas.”
Baba in polisie se raadsaal gebore
“Ek het besef die ambulans gaan te lank vat en dat ons die vrou sal moet help geboorte skenk. Ek het God gevra om te help.”
Bloedskenk meer as ’n hartsaak
Om ’n lewe te kan red, is meer as ’n keuse. Dis ’n verantwoordelikheid. Rol sommer nog vandag jóú moue op en red ’n lewe!
Koppieteefontein: Spore
Later is dit my beurt om te praat. Ek probeer so tussen die groet en die trane ook vir die kinders vertel hoe kosbaar ons tyd hier op aarde is. Saam. Hier. Nou. En dat tyd verbygaan.
Nog ’n ‘mini-biblioteek’ vir siggestremdes in Wes-Kaap
Die nuwe biblioteek is in die Riversdal-omgewing geopen.
Pa se slim plan met stoele help nou ander
“Pippie is gek oor haar stoel, want dit is spesiaal met pienk vir haar oorgetrek. Ek dink sy sou in hom slaap as sy toegelaat word.”
Boerseun ruil rugbystewels vir wynkelder
“Ek het eintlik niks van die bedryf geweet nie en dit wat ek gedink het ek weet, was nie naastenby genoeg om self wyn te maak nie.”
Virus stuit nie rekordgetal kwalifikasies vir Maties
Die Covid-19-pandemie ten spyt het die Universiteit Stellenbosch van die hoogste kwalifikasiesyfers van alle universiteite in die land behaal.
Monument se tekeninge dekades later ‘tuis’
ʼn Engelsman het, sonder dat hy dit weet, een van die grootste argitekskatte van die Afrikaner in sy besit gehad.
Nuwe dinge op pad vir Voortrekkermonument
Die gesoute joernalis en veldverslaggewer Gerhard Pretorius is die Voortrekkermonument en Erfenisstigting se nuwe kommunikasiebestuurder.
Allemintige 2 900 km-fietsrit voltooi teen geslagsgeweld
Gerhard Botes en Deon Viljoen het besluit tot hier toe met geslagsgebaseerde geweld en nie verder nie.
Eeuoue Afrikaanse boeke vind tuiste by Voortrekkermonument
Die Erfenisstigting, by die Voortrekkermonument, is die trotse eienaar van ’n nuwe stel boeke, waarvan een meer as ’n eeu oud is.
18-jarige spog met honneursgraad in fisika
Hjalmar het in 2017 as 14-jarige sy BSc-fisikagraad aan die Universiteit van Pretoria begin. Hy het einde 2019 dié graad met lof behaal.
Aanlyn leer is Generasie Z se toekoms
Breek die aanlyn wêreld van leer vir jou kind op ʼn veilige manier oop en help jou kind om te leer soos sy/haar generasie doen.
Helpende Hand-opname gee Afrikaners ’n stem
Die doel van die opname is om vas te stel wat die behoeftes in die gemeenskap is, sodat programme en projekte in samewerking met die gemeenskap geïmplementeer kan word.
Hospitaal sonder water – organisasie gryp in
Midde ʼn derde Covid-19-golf is die Rahima Moosa-hospitaal in Johannesburg weke lank al sonder water.
Foto’s: ʼn Wit winterkombers hiér gegooi
Verskeie paaie het Dinsdagnag toegesneeu.
Ink-kompetisie vir digters, skrywers
Toe-toe! Waarvoor wag jy? Inskrywings vir die Ink-dig-en-skryfkompetisie sluit 30 Junie.
Video: Centurion-gemeenskapsmark ’n reuse-sukses
Dié keer het die Centurion-gemeenskapsmark met 180 stalletjies gespog, wat alles gesmous het van houtspeelgoed, badbomme, tuinplante en talle ander tuisgemaakte produkte.