Die besluit om die Langeberg- en Ashton-fabriek se bedrywighede met nog ʼn seisoen te verleng, skep die ruimte vir ʼn konsortium wat die fabriek probeer red, om die finansiering daarvoor te bekom.
Kyk: Voortrekkermonument kry nuwe ‘kinders’
Cilliers sê die VTM-personeel wil graag die publiek en ondersteuners van die monument uitnooi om aan die Pionierswerf-pret deel te neem en hulle te help om name vir die nuwe inwoners te kry.
EU sitruswet ‘suiwer politiekery’
“Ons het inderwaarheid ʼn goeie verhouding met die lande se invoerders en mark, maar daar is drukgroepe in dié bedryf wat probeer om relevant te bly en ons probeer uitwerk.”
Eerste SA melkfees ooit
“Ons wil die melkboer en die verbruiker bymekaar bring en die publiek opgewonde oor melk maak.”
Bek-en-klouseer: Voerkraal loop deur
“Baie mense sê ons moet die diere voor die voet inent, maar dan is die vleis nie geskik vir uitvoer na sekere lande nie.”
VL-kongres wil landbou se lewensvatbaarheid bekyk
Groter wêreldwye prysskommelinge, deglobalisering en groeiende spanning tussen moondhede het ʼn regstreekse impak op primêre bedrywe soos landbou.
Derduisende rande se beeste teruggekry
Slegs ʼn week ná ʼn beraad oor landelike veiligheid in die Vrystaat is 85 Brangus-beeste op ʼn plaas in dieselfde provinsie gesteel.
Kwanalu soek uitmuntende jong boer
Tegniese produksie, arbeidsfilosofie, gemeenskapsbetrokkenheid en bemarking is van die kriteria wat objektief en wetenskaplik beoordeel sal word.
Theo de Jager wil Afrika-landbou harmoniseer
Die geloofwaardigheid van Fanrpan is nog nooit bevraagteken nie en hy het goeie toegang tot beleidmakers reg oor die vasteland.”
Beurtkrag lê landbou lam
Agri SA sê boere rapporteer reeds geweldige verliese namate verwerkingsmasjinerie, besproeiingstoerusting en ander masjinerie skade ly en tot stilstand kom weens onderbrekings in kragtoevoer.
Groot planne vir landbou-ontwikkeling in Oos-Kaap
Daar is heelwat organisasies wat sake graag wil omdraai deur gemeenskappe te bemagtig om meer doeltreffend te boer.
‘Maak dood die hond’, sê plaasaanvaller
Een van die mans het ʼn pistool teen Lothar Klingenberg se kop gehou en vir hom gesê hy gaan hom doodmaak. Lothar was nie gewapen nie.
Grootste, beste Nampo Kaap nóg
“Ná twee jaar se inperkings is die mense in die Wes-Kaap lus om uit te gaan en die belangstelling is groot. Hulle wil sake doen en soek na geleenthede.”
De Ruyter se plan vir Eskom
“Ironies genoeg is ons koolstofvoetspoor ʼn bate wat ons kan gebruik om finansiering te kry. Ons kan hierdie krisis in die grootste geleentheid omskep.”
Dié plase betaal werkers te min
Twee van die drie plase waar dié bevindings gemaak is, word deur die regering besit.
‘Kommunistiese’ vlagskipprojek in Vrystaat sink finaal
ʼn Oorsigbesoek aan die agri-dorpie, ʼn vlagskipprojek van die voormalige Vrystaatste premier Ace Magashule, wys die boerdery is finaal daarmee heen.
Ma kan nog nie ‘vergewe en vergeet’ ná plaasmoord
“Deon se dood vreet aan my soos kanker. Dit eet my van binne af op, totdat daar eendag niks oorbly nie.”
Alternatiewe landbouplan op pad
“Ons gaan ons plan bo op die bestaande een op die tafel sit en met die ondertekenaars stoei en vrae vra tot hulle vir ons kan sê of hulle ʼn probleem met ons plan het. Ons sien kans om verder te stoei tot ons by ʼn oplossing kom”.
Dié komitee moet misdaad op plase bekyk
Die komitee het sewe dae om vorendag te kom met ʼn aksieplan om misdaad in landelike gebiede te bekamp.
Cele se uitsprake is ‘gevaarlik’, sê TLU SA
“Dis die regering wat toelaat dat dié ongedokumenteerde mense in die land is. As [minister Cele] nou ’n probleem daarmee het, moet hy eerder die vinger na homself wys as na die boere.”