Kenmerkend van Madrid is groot pleine met monumentale openbare geboue, breë praglane soos Granvia, elegante parke soos die enorme Retiropark asook verskeie uitstaande museums.
Getooi in droomrok van gehekelde blomme
Malincke Botha van Hoër Volkskool Potchefstroom se matriekafskeidrok is voorwaar ʼn unieke rok, getooi in kleur en blomme – en dit alles met liefde en hande saamgevoeg.
Elke 12 maande wink iets nuut op Babylonstoren
“My skoonsus en haar man kom kuier een maal per jaar van Brittanje. Daar is natuurlik al die gewone dinge waarna hulle verlang: boerewors, blatjang, biltong. Maar elke keer wil hulle ook teruggaan Babylonstoren toe.”
Foto’s: Uitsoekwyne span kroon op La Petite Ferme-versameling
As jy dalk reeds begin dink aan watter wyn om saam op vakansie te neem, kan jy beslis ʼn paar van La Petite Ferme se wyne oorweeg.
Afrikaanse Wikipedia kyk terug op 22 jaar
“Die gehalte van die inhoud verbeter jaarliks, die betrokkenheid en bydraes van medewerkers word meer, en die artikels gedy teen ʼn stewige spoed.”
Dié ‘onnieveerder’ skrik nie vir tegnologie
Vir Niël Steyn is dit ʼn voorreg om tegnologie in te span om sy leerders toekomsgereed te kry.
Wat beteken jou tuin vir jou?
Om ʼn tuin te onderhou verg baie dissipline en kan daarom ook help met jou geestelike dissipline.
Luister: Só beïnvloed oormaat alkohol jou brein, liggaam
“Alkohol is ʼn onderdrukker. Dit onderdruk jou intellek, energie, inhibisies, en jou gedrag raak onvanpas.”
Verseker jou gemoedsrus op die langpad
Feestyd is alweer om die draai. Vir baie beteken dit dat dit tyd is om die eindbestemmings vir die vakansie te bespreek en voertuie te begin voorberei vir die lang en swaargelaaide reis af see toe, of na aangrensende lande.
Video: Irene-Louise vier nuwe parfuum
Die “Tekkies brand”-sangeres sê die bekendstelling van haar eie parfuum is ʼn tienermeisiedroom wat bewaarheid is.
Gelofteweek vanjaar met reusepret ingelei
Toneelstukke, musiek, nagtoere, wynproe én stalletjies is alles op die Voortrekkermonument se Gelofteweek-spyskaart.
1962-Ferrari haal tweede hoogste prys nog op veiling
Die legendariese Scuderia-renmotor, onderstel 3765, het ʼn vierliterenjin wat 390 perdekrag lewer.
Kodering en robotika: Hoe berei ons voor vir 2024?
Hier is hoe jy jouself en die jongklomp kan voorberei vir 2024, asook meer inligting oor wat in kodering en robotika geleer sal word.
Wiele2Wiele vier Ford se eeufees en Kia Sportage se 30 jaar
In hierdie week se Wiele2Wiele-episode word Ford se 100 jaar in Suid-Afrika en die Kia Sportage se 30ste verjaardag gevier.
Sleeptuie te kus en te keur
Maroela Media was al vanjaar in die bevoorregte posisie om met verskeie voertuie te kon sleep. Kom ons kyk na almal waarmee ons vanjaar al gesleep het.
Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat
“Daar is ʼn sterk direkte positiewe verband tussen inkomstevermoë en kwalifikasies.”
‘Major’-nuus vir SA ultraveldwedlopers
Die World Trail Majors sal ʼn “nuwe en alternatiewe pad van groei bied” vir dié vinnig ontwikkelende sport.
EICMA skitter met nuwe modelle
Die eerste week in November is altyd ʼn groot week vir motorfietsentoesiaste. Dit is wanneer EICMA, een van die grootste motorfietsskoue, in Milaan aangebied word.
Nee, jy kan nie vir R25 by Sun City bly nie
Sun City het bevestig die sogenaamde spesiale aanbod is vals en dat alle besprekings en aanbiedinge deur sy amptelike webwerf geverifieer moet word.
Geliefdes oorsee? Kom kuier saam met ander wat agterbly
“Hierdie sal die ideale geleentheid wees om ’n waardevolle ondersteuningsbasis op te bou vir daardie dae wat die verlange te veel raak.”