Die DA het glo nagenoeg R1 miljoen in regskoste opgedok.
Vrou skuldig aan geliefde veearts se moord
Dr. Freddie Malan is in 2019 in sy praktyk in die Moot doodgeskiet.
Mashaba soek weer burgemeestersketting om sy nek
Die sakeman en politikus Herman Mashaba hoop om weer burgemeester van Johannesburg te word, dié keer as leier van ActionSA.
Reuse-withaai langs kus opgemerk
Dit is ongewoon om só ʼn groot wyfiehaai naby die kus op te merk.
Nóg ’n reusestorm op pad na Indië
Dít nadat sikloon Tauktae die afgelope week minstens 110 lewens in dié land geëis het.
Gru-ongeluk in Oos-Kaap eis mans, vee
ʼn Brand het uitgebreek kort nadat die twee vragmotors gebots het.
Minister moet opdok ná polisie mans martel
Die mans is agt maande lank aangehou, waartydens hulle deur die polisie én medegevangenes aangerand is.
Juffrou geskors ná sy gr. R-kind klap
Die video wys hoe die leerder huil en neul terwyl die onderwyseres hom verwoed op die kop klap.
Skolekontaksport: Teleurstelling, maar akademie bly prioriteit
As die regering die entstof betyds versprei het, sou Covid-19-uitbrekings nooit ná skolesportbyeenkomste plaasgevind het nie.
Amersfoort-plaasmoord: Verdagte dood in selle
’n Verdagte is Woensdag in hegtenis geneem in verband met die onlangse moord op boer Hennie Moldenhauer van Amersfoort.
Man wat dokter vermoor, kry lewenslank
Die saak het so lank gesloer dat die moordenaar se medepligtige intussen oorlede is.
Gautengse LUR vir gesondheid het Covid-19
Die LUR was die heel eerste persoon in Gauteng om vroeër vanjaar teen Covid-19 ingeënt te word.
Baba in koma ná hy aan biltong stik
“Ons verstaan nie waarom dié fratsongeluk met ons seuntjie moes gebeur nie.”
Water: Hofsaak oor Kubane binnekort aangehoor
Solidariteit vra ʼn interdik aan wat onder meer sal verhoed dat werk enigsins deur die Kubaanse ingenieurs aan Suid-Afrika se water- en sanitasie-infrastruktuur gedoen word.
Vermiste boer se liggaam gevind
Die polisie is intussen steeds op soek na die verdagtes betrokke by die moord op die 58-jarige Hennie Moldenhauer wat die afgelope naweek op sy plaas naby Amersfoort vermoor is.
Student kritiek ná renoster hom trap
Die Skotse student was glo te voet toe die voorval gebeur het.
Covid-19-statistieke: Meer as halfmiljoen nou ingeënt
Altesame 3 522 nuwe gevalle van die virus is intussen bevestig.
Valentino laat vaar ook egte pelse
Valentino sluit aan by ʼn rits ander groot handelsmerke wat reeds die gebruik van pels laat vaar het, insluitend Armani, Prada en Gucci.
Hidrobreking: AfriForum en TKAG teiken skaliegasplanne
“Ontwikkelings moet ’n wekroep wees vir enigeen wat naby moontlike skaliegasontginningsmyne woon, kinders grootmaak en saai- asook ander boerderye en toerismegefokusde sakeondernemings bedryf.”
Untu en Prasa hof toe oor 5%-verhoging
“Untu sal geen steen onaangeraak laat om seker te maak dat Prasa-werknemers die verhoging kry waarop hulle geregtig is nie.”