Oor die afgelope paar jaar het Suid-Afrika en Afrika ʼn groot omwenteling in die investering van internasionale motorsport gesien.
Spogskool skors 4 seuns ná ouderdom-skok
Vier seuns is met onmiddellike inwerkingtreding geskors.
Mening: Vreemde skeidsregterbeslissings en die finansiële druk wat rugbyspanne ervaar
Die wêreld, en vir die sportentoesias spesifiek die sportwêreld, beweeg te vinnig om behoorlik by te bly. Maar dit is onteenseglik so dat rugbysake oraloor heeltemal deurmekaar is.
Eindstryd-glorie wink vir Protea-vroue
“Dit is die beste geleentheid wat ons nóg gehad het om die Wêreldbeker-toernooi te wen.”
Vandag se sportnuus
Skitterende Malan beklink reeks vir Proteas.
Ngidi die vinnigste tot 50 paaltjies
Neem amper ’n driekuns teen Aussies in Bloemfontein.
Bulls druk tans minste drieë in Superrugby
Daar moet dringend iets gedoen word voordat die heldedade van oudspelers net soos spookstories rondom die kampvuur in die donker, leë gange van Loftus Versfeld gefluister word.
Kok in sy noppies met Blitsbok-spanmaats
“Die diepte waaroor ons span beskik, is ongelooflik. Ons het soveel talentvolle jong spelers in die groep.”
Vandag se sportnuus
Kan die Proteas twee agtereenvolgende wedstryde wen?
Federer nie meer onder voorste drie
Die driemanskap van Djokovic, Nadal en Federer deur Oostenrykse speler befonkfaai.
‘Gerrie’ op die silwerskerm
Amerikaanse rolprentvervaardigers wil ’n fliek oor Suid-Afrika én Afrika se eerste swaargewig-bokskampioen maak. En die verfilming begin binnekort.
Geen grens té groot vir Protea-vroue
Suid-Afrikaanse kolwers spog met van die beste treftempo’s by T20-wêreldbeker.
Vandag se sportnuus
Engelse krieketspelers gaan weens Covid-19-vrese nie met die hand in Sri Lanka groet nie.
Vandag se sportnuus
Stormers vir tot agt weke sonder Pieter-Steph du Toit.
Blitsbokke veg verbete terug
Met net ʼn paar sekondes in die wedstryd oor het die Blitsbokke die telling gelykop gemaak waarna ekstra speeltyd toegelaat is.
Pro14: Cheetahs kry slae, Kings maak (weer) skandes
Die Cheetahs het nou drie tuiswedstryde wat voorlê en kan steeds by die agterdeur inglip om die uitspeelrondes te haal, maar dit gaan klippe kou kos.
Protea-vroue onoorwonne in Wêreldbeker
Proteas bespreek hul plek in die halfeindstryd ná Wolvaardt se bobaas-beurt teen Pakistan.
Heinrich in klas van sy eie
Rooikop-kolwer se eerste eendaghonderdtal kelder die Aussies.
Bulls-blapse sorg vir nóg ’n nederlaag
Die Pretorianers is tans die swakste span op die Superrugby-punteleer.
Superrugby: Stormers kry die Blues op Nuweland
Hoe sê die kwaadwilliges op Nuweland? Jy wen nie die Superrugbyreeks in Februarie nie.