Maroela Media het by die vier akteurs gaan kuier om meer uit te vind oor die opwindende paar weke wat vir hul karakters in die sepie voorlê.
Hollywood: Beckhams se herehuis beroof; breinkanker eis Britse popster
Betty White se strandhuis in Monterey, Kalifornië, is in die mark vir $7,9 miljoen.
Chris Rock, akademie reageer ná Oscars-klap
Hy het ook bewerings dat hy en Smith ná afloop van die toekenningsgeleentheid die lug gesuiwer het, ontken.
Video: FAK-prys vir Afrikaanse treffermaker
“Jy was ʼn superster en dit is jy nog. Behalwe dat jy omtrent vyf foute op die klavier gemaak het, is daar niks met daai stem verkeerd nie,” het Pretorius met Herholdt geskerts.
Bruce Willis roep loopbaan vaarwel
Willis se familie, ook sy vrou en eksvrou, het in ʼn gesamentlike verklaring sy toestand bekend gemaak.
Wen: Eskort het ’n warmbrak vir elke smaak
Vier Maroela-lesers staan die kans om ʼn geskenkpak van Eskort-produkte ter waarde van R1 000 elk te wen.
Prins Andrew weer op voorgrond in gedenkdiens
ʼn Noemenswaardige afwesigheid gister was dié van prins Harry, die koningin se kleinseun, wat tans in ʼn regstryd met die Britse regering gewikkel is oor sy veiligheidsreëlings.
Jada verbreek stilte oor Oscars-petalje
Rock en sy woordvoerders het egter nog nie ʼn woord gerep oor die voorval nie.
Prins William reageer op terugslae op Karibiese toer
Sy Instagram-plasing volg nadat die egpaar se agt dae lange toer na Belize, Jamaika en die Bahamas as onvanpas beskryf is.
Room van teater by KKNK te sien
Feesgangers in Oudtshoorn kan vanjaar uitsien na die werk van ʼn keur van die land se beste skrywers, akteurs en sangers.
Will Smith sê jammer oor Oscars-klap
“’n Grap oor Jada se mediese toestand was net te veel vir my en ek het emosioneel gereageer.”
Video: Só sê Silwerskerm-wenners
Maroela Media het Saterdagaand by die toekenningsgeleentheid van kykNET se 10de Silwerskermfees op die blou tapyt met van die wenners gesels.
Doyenne van teater vir lewenswerk gehuldig
Wenners van die 57ste Fleur du Cap-teaterpryse is Sondag by ʼn gala-geleentheid op Nederburg buite Paarl aangekondig.
Foto’s: Modes, geskiedkundige oomblikke maak opslae by Oscars
Dit was ʼn aand vol verrassings en geskiedkundige oomblikke.
Oscars: Die klap wat die wêreld aan die gons het
Smith het die komediant ʼn harde klap deur die gesig gegee en weggestap.
Video: Kunstenaars skitter weer in lewende lywe by Fiëstas
“Die kunste is nie ʼn luuksheid nie, maar ʼn absolute noodsaaklikheid.”
Willem Botha vandag dankbaar vir sy ‘Idols’-reis
Hoewel sy naam lankal nie meer sinoniem met dié gewilde sangkompetisie is nie, is hy vandag nie spyt dat sy loopbaan op die “Idols”-verhoog begin het nie.
Meer bekend oor rocker se dood
Foo Fighters se tromspeler Taylor Hawkins is in ’n hotelkamer in Colombia dood.
Luister: Cindy Nell-Roberts oor die belangrikheid van goeie tydsbestuur
Twee gelukkige Maroela Media-lesers staan ook elkeen ʼn kans om ʼn Cosmetix-geskenkpakkie ter waarde van R1 000 elk te wen.
Hollywood: John Travolta vlieg al hoër; nog ʼn bekende se voogdyskap beëindig
Dié aktise se dwelmmisbruik het begin met dagga op die ouderdom van 16, maar haar probleme het verdiep toe sy Adderall, ʼn voorskrifmedikasie, begin misbruik het.