Die Oscars is nog net drie keer vantevore uitgestel.
Jan van Tonder: Sy romans word óf voorgeskrewe werk óf ’n topfliek
“Die verevrou” is Jan van Tonder se eerste boek in ses jaar en losweg gebaseer op die meesterpluimbereider, Luisa Pappalardo, wat haarself meer as 20 jaar gelede voor die Oudtshoorn polisiestasie doodgeskiet het. Maryke Roberts het met hom gesels.
Luister: SA’ners se gruwelprent trek aandag oorsee
“Die gruwelprent het my uit my gemaksone as regisseur gedwing.”
Leon van Nierop se resensie: The English Game
Uiteindelik vergaap mens jou aan die skoonheid van Skotland en hoe gesofistikeerde manne soos ware here sokker gespeel het.
Leon van Nierop se resensie: Money Heist
Een van die gewildste reekse wat aanhangers van Netflix op die oomblik aan die praat het, is “Money Heist”.
‘Semi-Soet’-akteurs hou aanlyn reünie
Sy lag wanneer sy vertel die toneel waar die vark die hoofkarakters deur die wingerd jaag, is geskoei op ʼn werklike gebeurtenis in haar eie lewe.
Hollywood-hartebreker gaan rol van ‘Boksburg Bomber’ vertolk
Charlize Theron vra glo $15 miljoen om Gerrie Coetzee se vrou te speel.
Tim Theron praat oor Griekwastad-rolprent
“Die reaksie was geweldig positief en mense kon sien hoe sensitief ons met die storie probeer werk het.”
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Griekwastad’
‘Griekwastad’, die lankverwagte rolprent met Arnold Vosloo in die rol van kolonel Dick de Waal, is van vandag (Dinsdag) op Box Office te sien.
Leon van Nierop se resensie: Inside Bill’s Brain
Hierdie dokumentêr probeer verduidelik wie hierdie onpeilbare slim man werklik is.
Leon van Nierop se fliekresensie: Extraction
Dié fliek bied aksie-oordadigheid met styl en ʼn bietjie meer houding as gewoonlik.
Saftas 2020: Hier is die wenners
‘Fiela se kind’ is as beste vollengterolprent aangewys.
‘Tom and Jerry’-illustreerder, -regisseur sterf op 95
Deitch het vanagter die Ystergordyn onder meer 13 episodes van die geliefde animasieprent Tom and Jerry asook Popeye the Sailor geregisseer.
Arno Greeff wys komediestaal in nuwe reeks
Arno Greeff is nie ʼn man wat maklik stilsit nie.
Afrikaanse fliekvermaak vir elke smaak
Trek jou gesin, huismaat, troeteldier of ʼn reusebak springmielies nader en verlustig jouself aan een van dié Afrikaanse flieks.
Leon van Nierop se kassiekos-aanbevelings
Te midde van die koronavirus-afsonderingsperiode is daar meer as genoeg om jou op die kassie mee besig te hou
Leon van Nierop se fliekresensie: I Still Believe
Mense is gaande oor die rolprent, veral in hierdie moeilike tye waardeur ons nou gaan, en van oraloor hoor ʼn mens hoe gehore geïnspireer is deur hierdie treffende, ware verhaal.
Afrikaanse bekendes se moet-kyk-lysies vir die isolasietydperk
Maroela Media het by ʼn paar bekendes in die vermaakbedryf uitgevind watter reekse of rolprente hulle na sou kyk indien hulle vir ʼn tydperk in isolasie sou wees.
Wen: ‘I Still Believe’ dié naweek in fliekteaters te sien
Vyf lesers kan elk ʼn eksemplaar van Jeremy Camp se album I Still Believe – The Greatest Hits wen.
‘Unplanned’: Só behandel Hollywood pro-leweboodskappe
Die filmspan het wydverspreide teenkanting ontvang toe hulle dié film met ʼn anti-aborsietema wou vertoon.