Ouma Sophie het ons van die gruwelstories van die konsentrasiekampe vertel. Jy kan jouself net indink hoe dié stories saadjies in ons bewussyn geplant het wat noodwendig enige kontak met ʼn Engelsman van die begin af op verkeerde voet sou plaas.
Soekresultate vir: freek robinson
Boer maak ʼn plan
As dit so is dat optrede, of gebrek aan optrede deur die owerhede, mense ongelukkig maak, kan hulle inspring en self iets positiefs doen wat hulle dan gelukkiger sal maak.
Is geluk maar ʼn dag lank?
So, belewenis van geluk is dikwels maar net vlietend. Dis daardie diepe ervaring van binne genoegdoening. Dit kan binne sekondes in die bloute verdamp om vervang te word met onbehae.
Burgers bedrywig in Modimolle
As ʼn mens so nou en dan iets positief in die nuusvloei raaklees, is dit nogal verfrissend. Die hoogs betreurenswaardige situasie in munisipaliteite is so oorweldigend dat ʼn positiewe storie nog meer impak het.
Bela-wet in kollig by eerste dag van onderwyskongres
“Ons werk om die toekoms van Afrikaanse onderwys te verseker, deur dit in stand te hou én nuut te bou, waar nodig.”
Rusland en Poetinisme
Waarom moet soveel menselewens ontwrig word en duisende sterf? Kan dit wees dat dit net oor die ego van een man gaan – pres. Wladimir Poetin?
Nuusleser Elsa gereed vir nuwe uitdagings
“As ek dit moet opsom, sal ek die woord ‘voorreg’ gebruik: Om vir soveel oggende so vroeg op te staan, al daardie dinge te kon beleef en mense ingelig te hou.”
‘Goedheid en guns’ nou deel van ‘Die GROOT Ontbyt’-spyskaart
Die nuusleser Jenna-Leigh Bilong groet eNuus-kykers na byna tien jaar om by die ‘Die GROOT Ontbyt’ aan te sluit.
Nuwe ‘GROOTplaas’-aanbieder passievol oor boere, stories
“Ons elkeen moet snags dankie sê vir ʼn boer en in dié rol hoop ek om my dank op ʼn besonderse manier oor te dra.”
Afrikaans verdien sy plek
Hoekom word daar so verbete teen die status van Afrikaans in ons land geveg?
Nog ʼn aanbieder groet ‘Die GROOT Ontbyt’
Elsa Esterhuizen groet die geel bank ná sewe jaar by die ontbytprogram.
Afrikaans se kreatiefstes in kommunikasie binnekort vereer
“Ons wil hê dat Afrikaanse kreatiewe mense raakgesien en waardeer word.”
Afrikaans: Hef aan! Verdere stryd lê voor
ʼn Mens kan jou maar regmaak vir ʼn hele paar vuurwarm debatte en aksies oor Afrikaans. Die grondslag daarvoor is reeds einde verlede jaar gelê.
Daar is hoop vir SA in die toekoms
In Suid-Afrika het ons ʼn komplekse kookpot vol probleme, maar ons het ook ʼn groot klomp innoverende, optimistiese mense wat genoeg omgee om planne vir ʼn beter toekoms te maak.
Dié boeke het lesers in Desember geboei
Dana Snyman, Irma Venter, Herman Lensing en Leandie du Randt se boeke was van die gewildste boeke in Desember.
Kroonstad wil die kroon span
Dit vertel die storie van ʼn gemeenskap wat besluit het om self die dorp reg te ruk en dit te omskep in ʼn plek waar mense sal wil bly.
ʼn Ewige voortleef in bome
Dit was ʼn aandoenlike seremonie – bo verwagting so. Ons twee broers, twee susters en aangetroudes soek lankal ʼn geleentheid om almal saam op gepaste wyse van onse ma afskeid te neem. Bome was haar passie, in die besonder die kremetart.
Freek Robinson: Op die man af
In ‘Op die man af’ verweef Freek sy lewe en vyf-en-veertig jaar lange loopbaan en gee hy die leser ’n blik op interessante nuusontwentelinge en -gebeure in ons land se geskiedenis.
Noodkreet van uitgemergelde gesondheidswerkers
Hierdie personeel moes die hele tyd die sterkes wees. Dag en nag werk. Sielkundige aanslae trotseer.
Video: Freek Robinson gesels oor sy memoires
In sy memoires deel Freek Robinson dít wat hy agter die skerms beleef het. Daniëlla van Heerden het met hom oor sy boek gesels.