Daar sou Maandagaand ’n opgesnyde karkas – behandel met ’n kalmeermiddel – vir Sheba uitgesit word in die hoop dat sy aan die vleis vreet, lomerig raak en eindelik aangekeer kan word.
Soekresultate vir: kleinhoewe
GPF (letterlik) op ontsnapte tier se spoor
Dit wil voorkom of Sheba die tier nie skroom om enigiets wat haar bedreig, dood te maak nie.
Tier op vrye voet in Gauteng
ʼn 39-jarige man en ʼn hond is reeds in die Walkerville-gebied aangeval.
Bewaringsbevel teen sindikaat van Loterykommissie bekom
Die fondse wat geplunder is, was geoormerk vir die finansiering van tuisversorging, gemeenskapsontwikkeling, ʼn museum en ʼn biblioteek.
Deurbraak ná twee plaasaanvalle in Limpopo
Die polisie het agt van die vuurwapens wat tydens die aanvalle gebuit is, teruggevind, maar sewe is steeds soek.
Hof gepak vir Koster-5 se verskyning
“Ons almal is in die donker oor wat gebeur het.”
Vermoorde in Koster was glo plaaswerker
Die vyf mans wat aangekla word van die moord op Klaas Mosimanyana Jobontho sal Maandag om borgtog aansoek doen.
Vyf in hof ná Koster-moord
Die verdagtes het die polisie toegang tot die kleinhoewe geweier. Die liggaam, vol slaanmerke, is later in ʼn stoorkamer op die kleinhoewe gekry.
‘Motor het benoud geruik’; skoonseun getuig in Vaalharts-moorde
Volgens die Brand-egpaar se skoonseun het die gesteelde Mazda CX5 ʼn Noord-Kaap-nommerplaat gehad toe hy dit in besit geneem het en nie sy oorspronklike Gauteng-nommerplaat nie.
Man met graaf aangeval op Paarl-plaas
ʼn Man is met ʼn graaf aangeval op ʼn plaas by die Paarl nadat hy gesien het sy tuinhekkie staan oop en hy ondersoek ingestel het.
Plaasmoorde neem steeds toe
“Dit is steeds op die 25-jaar-gemiddeld van ʼn plaasmoord elke vyf dae.”
Dorinda se suksesverhaal: Van kolwyntjieverkoper tot entrepreneur
“Jy kan nie net ontvang nie, jy moet bereid wees om te gee.”
Gru-aanval op veiligheidswag vir sonpanele
“Enigiets wat krag kan verskaf is tans in groot aanvraag, met ander woorde brandstof, kragopwekkers, sonpanele, batterye, ens.”
Bejaarde probeer aanvallers met slang verdryf
“Toe hy by die kombuisdeur uit is, staan die skelms reeds daar en wag hom in.”
Verdagte daag nie op vir boer se moordsaak
Die twee ander verdagtes is ook nou weer agter tralies nadat hulle vroeër versuim het om in die hof op te daag.
Verhoor begin 4 jaar ná boer se moord
Attie Jooste (60) is op 7 Januarie 2018 op ʼn kleinhoewe by Jan Kempdorp in die Noord-Kaap vermoor.
Polisievrou se ‘huurmoord’ 16 jaar later onopgelos
Die man wat Anna-Marie Potgieter se familie glo vir haar dood verantwoordelik is, is ná 16 jaar nog op vrye voet.
Bykans 300 000 ha in Noord-Kaap-brande verwoes
Ondanks grootskaalse brandskade die afgelope week in dele van die Noord-Kaap, het daar tydens vanjaar se lenteseisoen minder weiding afgebrand as dieselfde tyd verlede jaar.
Vrystaatse polisie aan eie genade oorgelaat
Stukkende diensmotors staan al maande – indien nie jare nie – in die polisie se werkswinkels geparkeer, terwyl sommige polisiestasies etlike duisende agterstallige dossiere en slegs een speurder het.
‘Ons het nie ʼn ramp van dié aard verwag’
Sommige Noord-Kaapse boere het 80% van hul weiding in die afgelope week se verwoestende brande verloor en skarrel nou om voer vir hul vee in die hande te kry.