Die proses om sowat 6 000 onwettige tydelike wonings van ʼn grondgebied buite Centurion te verwyder, het eindelik Woensdag begin.
Soekresultate vir: kleinhoewe
Paartjie op ‘teregstellingswyse’ doodgeskiet
Robert Graham Celliers en Ansie van Aardt is op ʼn kleinhoewe aangeval en het onderskeidelik ses en vier skietwonde opgedoen.
Tshwane hof toe gesleep oor water
Inwoners van die geraakte gebiede moes dae lank sonder drinkwater klaarkom nadat die metro versuim het om water af te lewer.
JJ Peters vir psigiatriese waarneming gestuur
Peters is nou al 12 maande agter tralies nadat sy ouma dood in haar huis aangetref is.
Man 11 jaar ná sy dogter op einste kleinhoewe vermoor
Jan Muller se liggaam is net sowat vier meter van waar sy dogter destyds weens haar skietwonde inmekaargesak het, aangetref.
Bejaarde op kleinhoewe vermoor
Die man se vrou is Maandagaand in ’n kritieke toestand na ’n hospitaal vervoer.
Lewenslank vir ‘ervare’ Opod-ondersoeker se moordenaar
Samson Mandlakayise Mahlangu (46) het op 10 Maart 2020 wakker geskrik van ’n harde geluid in die huis. Hy het ondersoek gaan instel waar hy toe deur die venster doodgeskiet is.
Groot soektog na leeuwyfie in Noordwes
Die leeuwyfie en een ander leeu was onderweg na ʼn wildsplaas toe sy ontsnap het.
16 keer lewenslank ná seksdade met kinders
“Jy moes vandag ’n sambreel saamgeneem het hof toe, want dit het lewenslange vonnisse gereën.”
Kragonderbreking kan weer tot waterprobleme in Gauteng lei
“Eskom-tegnici is steeds besig om te bepaal waar die fout lê en daar is dus ongelukkig nie enige teken wanneer die probleem opgelos gaan wees nie.”
Grondeienaars ‘staan gereed’ vir grondbesetters
“Dit is ons huise en ons sal dit nie verlaat nie, hoewel ons vir ons lewens vrees en nie weet wat volgende kan gebeur nie.”
Sersant, nog vyf vas oor gesteelde bakkie en trok
“Die polisie ondersoek tans die moontlikheid of die verdagtes by ander soortgelyke aktiwiteite betrokke was.”
Huise ontruim weens woedende grondgrypers
Inwoners van kleinhoewes in Knoppieslaagte, Timsrand en Mnandi buite Centurion moes Maandag inderhaas hul huise ontruim weens gewelddadige betogings deur grondbesetters in die gebied.
Borgtogaansoeke begin vir Koster-5
Stefan Nel se regsverteenwoordiger het aangedui dat Nel skuld gaan ontken vir die moord op Klaas Mosimanyana Jobontho (32).
Dele van Randfontein al byna drie weke droog, donker
Inwoners moet boonop nog twee weke lank wag op ʼn tydelik kragoplossing, terwyl dit sowat vier maande sal neem om die verwoeste kragstasies in die gebied te herstel.
Peuter verdrink: “Die Here wou Sy engeltjie terughê”
Dit bly vir die ouerpaar ’n raaisel hoe Bella-Ame ongesiens in die dam beland het, wat omhein en agter ’n toe hek is.
Ouers platgeslaan ná broers verongeluk
“Ons is vandag en elke dag jaloers op die engele omdat ons kinders by hulle is en nie meer by ons nie.”
Tiereienaar maak hart oop oor verlies
“Ek het voor die heel moeilikste keuse gestaan. Wat sou gebeur het as sy ʼn kind of ʼn mens – dalk verskeie – doodgebyt het?”
Tier se eienaar moes self sneller trek
Sheba se eienaar, Martin Erasmus, het glo oor haar liggaam gesit en huil nadat sy van kant gemaak is.
Sheba die tier van kant gemaak
Sheba, die tierwyfie wat die naweek van ’n kleinhoewe aan die suide van Johannesburg ontsnap het, is Woensdag in die vroeë oggendure opgespoor en van kant gemaak.