Mojalefa Senokoatsane, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), sê borgtog van R5 000 is aan die beskuldigde toegestaan, maar met streng voorwaardes.
Soekresultate vir: kleinhoewe
Vioolsdrift-man bly agter tralies ná dodelike skietery
Die twee mans, tussen 54 en 56 jaar oud, het verlede Woensdag weens skietwonde in ʼn Upingtonse hospitaal beswyk.
Nóg ʼn hoewe-aanval in Kameeldrift-Wes
Dit kom presies ʼn week ná Dawid Nortje by sy huis op ʼn kleinhoewe in dieselfde omgewing oorrompel en in die bors geskiet is.
Twee doodgeskiet op Vioolsdrif-kleinhoewe
Die eienaar van die kleinhoewe het hom aan die polisie oorgegee nadat hy glo twee gaste wat by hom tuisgegaan het, noodlottig gewond het.
Sesjarige bid ná boewe pa in bors skiet
Die sesjarige kind het op sy knieë neergeval en begin bid toe hy sy gewonde pa in sy ma se arms sien. Hy het vir die Here gebid dat sy pa asseblief gespaar moet bly.
Haasvrektes in Gauteng buite beheer
Siek diere wat veearts toe geneem word of karkasse wat vir ʼn post mortem gestuur word, hou die grootste gevaar in.
Delmas-vrou bly agter tralies ná man doodgery word
Samantha Gauche het na bewering vir Leon Jansen van Rensburg sowat twee weke gelede op sy kleinhoewe by Modder-Oos Boorde by Sundra doodgery.
Familie verpletter ná rowerkoeël op plaas sprankelseun eis
“Ons het die oproep omstreeks 15:40 ontvang. Ek weet nie wat om te sê nie. Dit is die seerste seer wat ons familie nog ooit moes deurmaak, dit is regtig bitter moeilik vir ons almal.”
14-jarige tydens plaasaanval doodgeskiet
ʼn 12-jarige seun is Saterdag tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe in Bapsfontein, Gauteng, geskiet. Hy het in die hospitaal aan sy beserings beswyk.
Vrou ry glo drie keer oor Delmas-man
“Ek bid dat jy kan rus vind … Jy was ʼn goeie man, boer, pa, seun, boetie, oom en oupa.”
81-jarige se raaiseldood: Familie soek desperaat self na antwoorde
Die polisie meen glo wilde diere het Jeff Clapperton waarskynlik verskeur, maar sy familie sê dit maak, gegrond op die inligting wat hulle self ingewin het, eenvoudig nie sin nie.
Foto’s: Lodge noord van Pretoria brand af
Daar was geen keer toe grasdakstrukture die een ná die ander aan die brand raak nie.
Drie vas ná aanval op Mokopane-kleinhoewe
Die mans het die eienaar van die kleinhoewe na bewering uit die swembad getrek en na die huis geneem waar hulle ook sy vrou teëgekom het. Hulle het geld geëis, maar hulle kon niks kry nie.
Mans gevonnis vir vrou se moord tydens hoewe-aanval
Die twee mans het in 2020 ʼn tuinier gehelp om sy werkgewers op ʼn kleinhoewe in die Sundra-omgewing in Mpumalanga te beroof, en in die proses Chantel Kershaw (44) vermoor.
‘Parlement moet aandag gee aan plaasaanvalle’
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, het Donderdag ʼn mosie in die parlement voorgelê vir die stigting van ʼn parlementêre ad hoc-komitee om ʼn behoorlike ondersoek te doen na plaasaanvalle en -moorde.
Veekoper kry nie borgtog ná moord op jong Vrystaatse boer
Die staat het Botha se borgtogaansoek teengestaan en getuienis van die ondersoekbeampte gelei dat daar ʼn waarskynlikheid is dat Botha met staatsgetuies kan inmeng.
Veekoper vas twee jaar ná moord op jong Vrystaatse boer
Fredrick Pieter Jacobus Botha (42) het Woensdag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn in verband met die moord op Christian van Tonder (29).
Plaasmoordsyfer styg
Volgens die polisie se jongste misdaadsyfers, wat Vrydag bekend gemaak is, is die meeste voorvalle in die Vrystaat en KwaZulu-Natal aangemeld.
Merkwaardige mylpale deur dié 100-jariges op Vrouedag gevier
Dié twee vroue het in hul leeftyd die Groot Depressie, Spaanse griep, die Tweede Wêreldoorlog, skarlakenkoors en meer onlangs, die Covid-19-pandemie ervaar.
Video: ‘Christenburg is ons huis,’ vertel Bethlehem se ‘afvlerkmense’
Net buite Bethlehem in die Oos-Vrystaat is ʼn kleinhoewe waarop ʼn gemeenskap van hawelose mense rustig leef en werk. Hoewel die mense haweloos is en van God se genade leef, is hulle nie noodwendig moedeloos nie.