Net buite Bethlehem in die Oos-Vrystaat is ʼn kleinhoewe waarop ʼn gemeenskap van hawelose mense rustig leef en werk. Hoewel die mense haweloos is en van God se genade leef, is hulle nie noodwendig moedeloos nie.
Soekresultate vir: kleinhoewe
Man in Randfontein doodgeskiet; vrou ernstig beseer
Smith het na bewering uit die bakkie gespring in ʼn poging om sy gesin te beskerm en teruggevuur toe een van die aanvallers hom doodgeskiet het. Hy is glo in die kop geskiet.
Wateraanwysing met meganiese toerusting
Die groep bied ʼn omvattende diens vir watervolhoubaarheid, met die fokus op aanwysing van water asook die boor van watergate.
Swaar vonnis ná moord op kleinhoewe
Dries en Mariana Nieuwoudt is op Maandag 21 Desember 2020 op hul plaas naby Hammanskraal aangeval, maar eers die Woensdag te hulp gesnel nadat Mariana die deur van die badkamer waarin sy toegesluit was, kon oopbreek en hulp ontbied.
Man, verdagte dood ná aanval op hoewe
Die verdagte het in ’n hospitaal aan sy selftoegediende wond beswyk.
19 aangekeer vir verskillende plaasvoorvalle
Die polisie in die Vrystaat het groot vordering gemaak in die stryd teen misdaad wat in Mei op plase en kleinhoewes gepleeg is. Altesaam 19 persone is in verband met ses voorvalle in hegtenis geneem.
Oud-Bok se pa sterf ná hoewe-aanval
“Ons is kwaad. Dit is baie moeilik om te aanvaar.”
Aanval op oud-Bok: Twee soek borgtog
Khanye Muthi en Latin Mofokeng het Maandag op aanklagte van poging tot moord en huisroof in die Heilbron-landdroshof verskyn.
Oud-Springbok, pa in hoewe-aanval beseer
Lukas van Biljon is verskeie kere met ʼn mes gesteek en sy bejaarde pa is in die bors geskiet.
Moordverhoor begin ná verdagte weer opgespoor word
Die verdagte is volgens inligting in Limpopo opgespoor.
‘Dit is swaar,’ vertel susters oor Vaalharts-verhoor
Die staat het Vrydag sy saak in die moordsaak van Dan (83), Breggie (73) en Elzabie Brand (54) in die hooggeregshof in Kimberley gesluit.
Twee verwerk glo goud op Jhb-kleinhoewe
Beamptes het op twee persone afgekom wat in ʼn buitekamer besig was om gouddraende materiaal te verwerk.
Vaalharts-moordsaak vertraag ná verdagte eers bank besoek
’n Selfoonanalis het Vrydag en Maandag in die hof getuig dat twee foto’s van een van die beskuldigdes op Elzabie Brand se selfoon gevind is. Dié foto’s is volgens getuienis die dag ná die Brand-gesin se verdwyning geneem.
77 plaasaanvalle in 90 dae
Luidens die verslag het die meeste aanvalle in Gauteng plaasgevind (19 aanvalle), gevolg deur Noordwes (tien aanvalle), KwaZulu-Natal (tien aanvalle) en die Wes-Kaap (nege aanvalle).
Werker val glo boer aan dae ná afdanking
Die polisie is op die spoor van ʼn Oos-Kaapse plaaswerker wat glo enkele dae nadat hy afgedank is, terug na die plaas is en sy werkgewer met ʼn mes aangeval het.
Miljoene se goudstof by onwettige raffinadery gekry
Die Valke vermoed dat die verdagte wat in hegtenis geneem is nie alleen gewerk het nie.
PE-polisie slaan toe op perlemoenstropers
Verskeie inligtinggedrewe operasies is vandeesweek uitgevoer wat gelei het tot die inhegtenisneming van verdagtes en die beslaglegging van perlemoen en toerusting ter waarde van miljoene rand.
Video: Huis in puin, maar akteur glo ‘Here gaan nuwe ding doen’
Hy het die huis self gebou, vertel Jacques Gombault nadat ʼn verwoestende brand die gesin se huis in puin gelaat het. Maar, sê hy, hy weet nou hoekom alles moes wegbrand.
Enrico het dalk in kattebak aan die slaap geraak
Die sesjarige seuntjie wat dood gevind is in die kattebak van sy ouers se motor, het moontlik aan die slaap geraak terwyl hy daar gespeel het.
Sesjarige sterf in kattebak
“Net Enrico en liewe Jesus weet wat gebeur het.”