Die publiek sal Vrydag regstreeks kan inskakel om na die hofsaak te luister.
Alles vir die sleutelwoord "algehele afsondering"
‘Waar is regulasies vir restaurante?’
Die restaurantverenging sê terwyl die bedryf steeds wag op regulasies, is hy besig om ʼn lys van restaurante wat reeds permanent hul deure moet sluit te verifieer.
Covid-19: Gewysigde riglyne vir skole aangekondig
Organisasies het vroeër vandeesmaand kommer oor die wettigheid en grondwetlikheid van sekere bepalings in die oorspronklike regulasies uitgespreek.
Regstreeks: Solidariteit help reeds duisende met krisisfonds
Die Solidariteit Beweging het Woensdagoggend uitgebreide planne rakende sy krisisfonds bekend gemaak.
Ramaphosa ‘optimisties’ oor ekonomie ten spyte van Covid-19
ʼn Aantal maatskappye het planne bekendgemaak om personeel af te lê of permanent te sluit weens die erge finansiële verliese wat hulle gely het.
Dlamini-Zuma dán weer in hof oor afsonderingsregulasies
Die hof het vroeër in Junie bevind die regulasies is ongrondwetlik.
Taxi’s gaan staak oor ‘gebrekkige’ Covid-19-hulp
Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, het gesê die regering het bloot nie meer geld om aan die bedryf aan te bied nie.
Steeds geen nuwe regulasies vir restaurante
Verskeie restaurante het weens die verbod reeds hul deure permanent gesluit en daar is vrese dat talle ander dieselfde sal moet doen.
WVF betaal bykans R6 miljard se eise
Die grootste bekommernis nou is die aantal werksgeleenthede wat verlore gaan en die uitwerking daarvan op die toekomstige likiditeit van die fonds.
Regulasies vir salonne bekend
Die persoonlikesorgbedryf, wat miljoene vroue in diens neem, se deure is reeds langer as 80 dae gesluit.
VF Plus dán in hof oor Rampbestuurswet
Die saak sal voor ’n volbank regters aangehoor word.
Sigarette se lot in hof se hande, sê Ramaphosa
Dit is hoe pres. Cyril Ramaphosa Donderdag ‘n parlementêre vraag deur die waarnemende DA-leier John Steenhuisen gesystap het oor die sinvolheid of sinnelossheid van die voortgesette onwettigheid van sigaretverkope.
Covid-19: ‘Verwoestende impak’ op personeel se geestesgesondheid
Nomusa Dube-Ncube, LUR vir ekonomiese ontwikkeling in KwaZulu-Natal, het Donderdag gesê sy het ʼn verslag ontvang wat die “verwoestende impak” onthul wat Covid-19 op die geestesgesondheid van werkgewers en werknemers het.
Afsondering: EFF ‘verwerp’ verslapping van regulasies
Die EFF sê die verslapping van regulasies is irrasioneel terwyl infeksies toeneem. Hy sê dat Ramaphosa swig onder die druk van sogenaamde witmonopoliekapitaal en dat die verbod op alkohol weer ingestel moet word.
Afsondering ‘dien geen doel, het misluk’
Die DA sê daar kan nie veel vir die afsonderingstyd gewys geword nie en infeksies neem boonop toe.
‘Drakoniese’ regulasies oor kwarantyn moet gewysig word
Die regering se behandeling van Suid-Afrikaners wat na die land terugkeer, is as skandalig bestempel.
Covid-19: President sê dié bedrywe ook nou weer aan die gang
Haarsalonne en skoonheidsterapeute is van die bedrywe wat binnekort hul deure sal mag oopmaak.
Afsondering: Enorme las op gesinne nog jare lank gevoel
Die navorsers het bevind dit is nie in kinders se beste belang om hulle langer tuis te hou nie en dat hulle sonder verwyl moet terugkeer skool toe.
Restaurantvereniging wil hof toe oor afsondering
Ons het reeds die nodige standaard bedryfsprosedures asook die minimum vereistes vir restaurante ingedien.
Vertroue in landbousektor laagste in dekade
Graanlewering vir die nuwe seisoen wat later as normaal begin het weens laat somerreën, het ook nie juis die situasie verbeter nie.