Scott Morison het die naweek as leier van die Liberale Party bedank nadat Australiërs hul stemme by die stembus uitgebring het.
Alles vir die sleutelwoord "Australië"
SA onnie in Aus gevonnis vir kinderpornografie
’n Voormalige onderwyser en rugbyafrigter van Grey High School in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap, is in Australië skuldig bevind aan die besit van kinderpornografie en tot tronkstraf gevonnis.
Australië-vloede: Dodetal styg; tienduisende moet ontruim
Dit is die ekwivalent van die ‘Swart Somer’-bosbrande,” het Phil Campbell, woordvoerder van die nooddienste, aan AFP gesê.
Foto’s: Dit sous steeds in Australië
“Dit is die grootste vloed wat ek nog gesien het en ek is al 20 jaar hier.”
Reën, reën en nóg reën vir ooste van Australië
Vyf mense is dood te midde van swaar reën wat tans oor die ooste van Australië uitsak.
Trane, omhelsings by Australiese lughawens
“Fort Australië” het Maandag vir die eerste keer in twee jaar sy grense vir ingeënte toeriste oopgestel.
Spesiale huldeblyk vir haai-slagoffer
Die Britse familie van Simon Nellist wat deur ʼn grootwithaai naby Sydney aangeval is, het Saterdag ʼn spesiale huldeblyk gelewer vir sy “seldsame gawe om met mense te werk”.
Haaiaanval eis ‘seeliefhebber’
Sedert die aanval het Australiese owerhede aaslyne in die water gegooi om die witdoodshaai te probeer opspoor.
Afgryslike haaiaanval eis swemmer
Dit is Sydney in Australië se eerste noodlottige haaiaanval sedert 1963.
Koalas nou bedreig
ʼn Ondersoek wat verlede jaar in Nieu-Suid-Wallis uitgevoer is, het bevind dat koalas teen 2050 in dié deel van die land uitgestorwe sal wees.
Australië eersdaags weer oop vir toeriste
Net ʼn handjievol besoekers het sedert die aanvang van die pandemie vrystellings gekry om die land binne te kom.
Private straler om hond uit NZ te “repatrieer”
“Die geld maak nie vir ons saak nie. Die belangrikste is dat ons as gesin saam Kersfees vier.”
Vlieënier aangekla ná bejaardes verdwyn
Russell Hill en Carol Clay het in Maart verlede jaar vermis geraak, toe hulle by ʼn afgeleë kampterrein in Australië gaan kamp het.
Man (60) gebruik knipmes om krok af te weer
“Die man was baie gelukkig om te ontsnap. Die kans dat dit gebeur is omtrent nul.”
Nóg iemand dalk betrokke by Cleo se ontvoering
Daar word beweer dat ʼn vrou na klein Cleo Smith tydens haar ontvoering omgesien het.
Vermiste kleuter ná 18 dae tuis
“My naam is Cleo,” het die vermiste Australiese kleuter aan die polisiebeampte gesê wat haar opgetel het.
Trane, blydskap toe Australiese grense heropen
Roerende tonele het vandag by die Sydney-internasionale lughawe afgespeel waar familie en vriende ná meer as ’n jaar en ’n half herenig is.
‘Gaslek’ toe al die tyd stinkende vrugte
Brandbestryders in Canberra is inderhaas na ʼn winkel ná berigte van ʼn gaslek.
Tieners aangekla ná 14 kangaroes se gru-dood
Net een kangaroetjie het die aanval oorleef.
Sydney-inperking eindig ná 106 dae
Inwoners in Sydney sal Maandagoggend verheug opstaan ná vier maande van “blood, sweat and no beers”.