Australiërs het Woensdag ’n seldsame gebeurtenis beleef toe die suidoostelike dele van die land deur ’n aardbewing getref is.
Alles vir die sleutelwoord "Australië"
Ivermektien nou taboe in Australië
Dokters in Australië mag nou slegs die sogenaamde wondermiddel voorskryf vir toestande soos brandsiekte en parasitiese infeksies.
Gevangene gee hom oor dekades ná ontsnapping
Die man het by ʼn polisiestasie in Sydney ingestap ná 29 jaar op vrye voet.
Duisende wil uit Australië padgee
Aansoeke om dié land vir langer as drie maande te verlaat, het die afgelope paar maande die hoogte ingeskiet.
Video: Outistiese kleuter ná drie dae gevind
Klein AJ het net ’n paar skrape en kneusplekke opgedoen en sy familie kan nie glo dat hy oorleef het nie.
Honderde in Australië vas tydens Covid-betogings
Honderde mense is Saterdag in Australië in hegtenis geneem tydens gewelddadige botsings tussen betogers teen afsonderingsregulasies en die polisie.
Ondersoek ná oud-SA tiener in Australië sterf
“Sy was die mooiste kind met die mooiste hart.”
Spesiale nagwaak vir SA in Australië gehou
ʼn Spesiale nagwaak is die afgelope naweek in Perth, Australië, vir Suid-Afrika gehou.
Teen-afsondering-betogers bots met Sydney-polisie
Owerhede het Vrydag aangedui die afsonderingsregulasies kan tot Oktober voortduur.
Kaal mans beboet wat Covid-19-regulasies oortree
Die mans het op ʼn strand in Sydney gebaai toe hulle deur ʼn bok die bosse ingejaag is.
Tiener in koma ná walvis boot tref
Die Australiese tiener en sy stiefpa was glo nie bewus daarvan dat ʼn walvis naby hul boot swem nie.
Owerhede slaan toe op misdaadsindikate
Die FBI het ʼn geënkripteerde selfoonmaatskappy op die been gebring en meegeluister hoe georganiseerde misdaadsindikate met dwelms handel dryf en sluipmoorde beplan.
Covid-19: Melbourne weer in afsondering geplaas
Sowat 5 miljoen mense in Melbourne is van Donderdagaand om middernag weer in afsondering,
Branderplankryer sterf in haai-aanval
Die Australiër se hart het glo gaan staan nadat die haai hom gebyt het.
Australië se grense moontlik tot laat 2022 gesluit
Voor die pandemie het sowat ʼn miljoen korttermynbesoekers Australië elke maand binnegekom. Die syfer staan nou op nagenoeg 7 000.
Monstermot in Australië só groot sy kan nie vlieg nie
Die skoolhoof het dit as “ʼn ongelooflike vonds” beskryf.
Sydney-man vind slang in sak blaarslaai
Alex White het eers gedink dit is ʼn groot wurm, totdat die slang sy tong uitgesteek het.
Man soek twee wat hom in houtkrat help ontsnap
Brian Robson se nuwe boek, “The Crate Escape”, vertel die merkwaardige verhaal van ʼn man wat in 1965 uit Australië ontsnap het deur in ʼn houtkrat per lugpos te reis.
Voormalige SA onnie vas oor kinderpornografie
Die onderwyser, wat later in Australië waterpolo afgerig het, het jare gelede die Springbokkaptein Siya Kolisi op skool afgerig.
Australiërs gewaarsku teen ‘dodelike spinnekoppe’ na vloede
Dié spinnekoppe kan skuiling in huise probeer soek om die vloedwater te ontsnap.