ʼn Plaaswerkervereniging dreig om ʼn saak van poging tot moord teen die boer aanhangig te maak.
Alles vir die sleutelwoord "GroundUp"
Reuse-databasis oor polisiewreedheid ‘skrikwekkend’
Minstens een mens sterf elke dag in Suid-Afrika aan die hand van ʼn polisiebeampte, wys die data.
Clover-werker bly afgedank ná ras-opmerking
Nhlanhla Christopher Makhoba het in ʼn kommentaar op Facebook geskryf: “Witmense moet almal doodgemaak word”.
Lotto-baas moet geskors word
Die SOE het glo sekere bewyse aan die kommissie oorhandig met die versoek dat Letwaba hangende ʼn tugverhoor geskors word.
Hofklap vir gewese Eskom-hoof wat kerm oor twiet
Eskom se voormalige uitvoerende hoof wou hê die 72-jarige Barbara Tanton moes ʼn halfmiljoen in skadevergoeding aan hom betaal ná ʼn twiet wat sy geplaas het.
Familie wag 11 uur langs liggaampie ná tref-en-trap
Die driejarige kind is omstreeks 13:00 by ʼn voetgangeroorgang op die N1 in Limpopo raakgekry. Patoloë het die liggaampie eers ná middernag kom verwyder.
Man 158 dae in hospitaal; oorleef Covid-19
“Hoe ek dit gemaak het, weet God alleen.”
Vermeende verkragter vry ná hofsaak sloer
’n Hofsaak wat volgens regters binne twee weke afgehandel kon word, het sewe jaar voortgesleep en die beskuldigde het 46 keer in die hof verskyn.
Aktivis sê jammer ná hy boere ‘teister’
Die aktivis het die boere daarvan beskuldig dat hulle onder meer hul plaaswerkers onwettig wou uitsit.
Trekpas ná man met Covid-19 werk
Die man het glo nalatig opgetree en by die werk opgedaag nadat hy positief getoets het vir Covid-19.
Sterwende pasiënt, dokter getuig in genadedoodsaak
Suzanne Walter sal na verwagting getuig oor hoe sterwende pasiënte, wat genadedood verkies het, gely het.
Afsondering: Familie van slagoffer vra beslissing teen weermag, polisie
“Die veiligheidsmagte beskou die afsonderingstydperk as toestemming om mag te misbruik en burgerlikes te straf.”
Uitspraak in 100 sake sloer al maande
Die hooggeregshof in Pretoria het die meeste uitstaande uitsprake gehad.
Hofsaak teen Zoeloe-koning kan nog langer sloer
Die saak oor die Ingonyama Trust se huurinkomste moet nou voor ʼn volle regspaneel aangehoor word.
Township reël eie sekuriteit om polisiewerk te doen
Township-inwoners dra elk R150 per maand by en wagte word R2 000 per maand betaal. Huishoudings wat aan die projek deelneem, word met ʼn plakker geïdentifiseer.
‘Lottopreneur’ koop glo droomhuis met staatsgeld
Dokumente wys glo hoe die ‘lottopreneur’ Lesley Ramulifho minstens R5 miljoen van die lotery gebruik het om vir sy luukse private woning te betaal.