Baie begunstigdes het buite betaalsentrums geslaap omdat hulle eenvoudig nie geld gehad het vir die rit huis toe nie, terwyl ander van die een betaalpunt na die volgende gestap het in ʼn poging om gehelp te word.
Alles vir die sleutelwoord "GroundUp"
Hofstryd oor Weskus-mynregte lê voor
Die regstappe wat deur ʼn omgewingsorganisasie en gemeenskappe onderneem is om diamantmynbou aan die Weskus te staak, kan dalk ʼn beduidende uitwerking op die toekomstige regulering van mynbou in Suid-Afrika hê.
Miljoene in skadevergoeding ná ‘kwaadwillige’ inhegtenisneming
ʼn Man wat “kwaadwillig” deur die polisie in hegtenis geneem is, het skadevergoeding van R3,4 miljoen ontvang – maar eers nadat hy byna drie jaar lank agter tralies was.
Gevangenes geskuif ná oproer by Limpopo-tronk
Gevangenes voer aan hulle is gemartel en aangerand deur tronkbewaarders.
Só werk taxibedryf in Wes-Kaap
Hoe groot is die bedryf? Wat verdien taxibestuurders? En is daar ʼn verband tussen die taxibedryf en misdaad?
Taxiraad moet bewys dat stappe gedoen is om geweld te stop
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) moet nou aan die hof bewys dat hy aan ʼn interdik gehoor gegee het en nie die hof geminag het nie.
In foto’s: Geweld kenmerkend van taxi-staking
Geweld, aanvalle op motoriste, busse wat brand en taxi’s wat geskut word. Die Stad Kaapstad sê intussen hy sal nie onderhandel met ʼn wapen teen die kop nie.
Húlle is kandidate vir nuwe OB
ʼn Ontleding deur Corruption Watch wys dat minstens een van die kandidate ʼn botsing van belange het.
‘Siek’ werker by EFF-betoging trekpas gegee
“Dit het onder my aandag gekom [dat jy by die betoging was] toe ek jou op die 19:00-nuus gesien het, maar ek verwag het dat jy siek sou wees.”
Dr. Nandi se appèlaansoek verwerp
Regter Philip Loubser het Dinsdag gesê dr. Nandipha Magudumana, Thabo Bester se vriendin, het geen redelike vooruitsig op sukses in haar aansoek om verlof tot appèl nie.
Tweede asem wink vir Houtbaai-hawe
Opknappingswerk aan die geplunderde Houtbaai-hawe sal hopelik binnekort begin, terwyl vissersregte ook oor die volgende paar maande toegeken sal word om weer nuwe lewe in die vissersbedryf hier te blaas.
Minister gaan appelleer teen uitspraak oor Zimbabwiërs
Die hooggeregshof het vandeesweek beslis dat die regering se besluit om ná ʼn sekere datum nie verder die vrystellingspermitte wat aan Zimbabwiërs uitgereik is te hernu nie, ongrondwetlik is.
Kenners waarsku oor inkonk van waterstelsel
Die cholera-sterftes in Gauteng, die Vrystaat en Mpumalanga kan indirek aan ʼn wydverspreide ineenstorting van water- en sanitasie-infrastruktuur toegeskryf word, waarsku kenners.
Vrou het geen ‘regsplig’ om man te sê van affair – hof
Die man het R1,4 miljoen geëis vir die onderhoud wat hy vir ’n kind moes betaal wat in werklikheid nooit sy biologiese kind was nie.
In foto’s: Honger en hoop op Touwsrivier
Touwsrivier, ʼn dorpie op die grens van die Boland en die Karoo, steier onder ekonomiese aftakeling, tekenend van soveel ander klein Suid-Afrikaanse dorpies.
Regter looi bevel teen amaBhungane
AmaBhungane se regspan het Saterdag ʼn dringende aansoek in die Johannesburgse hooggeregshof ingedien om die bevel – wat moontlik die identiteit van vertroulike bronne kan onthul – te wysig.
AmaBhungane-joernaliste ‘gemuilband’ deur Moti Group
“Hierdie tipe ex parte beperking op publikasie en inval op mediavryheid is ongekend in die demokratiese era.”
Tekort aan geld dreig om kinderbeskermingsdienste te knak
Organisasies wat kinderbeskermingsprogramme bedryf sê die tekort aan geld gaan bloot net die siklus van geweld wat kinders moet verduur laat voortduur.
Lotery finansier weer dierewelsynsgroepe
“Deur dierewelsyn as ʼn befondsingskategorie in te sluit erken die Nasionale Loterykommissie die fundamentele rol wat diere in ons lewens speel en die verantwoordelikheid wat ons ten opsigte van hulle welstand het.”
Thabo Bester: Geen borgtog vir vier wat help met ontsnapping
Die voormalige tronkbewaarder Nastassja Jansen is vrygelaat op borgtog van R10 000.