Is jy ook soms onseker oor die verskil tussen “ontdek” en “uitvind”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Alles vir die sleutelwoord "Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)"
Woord: verfomfaai
“Die hoed het my hare verfomfaai.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “verfomfaai”.
Blou bloed en ander uitdrukkings
Met die oog op Nasionale Bloedskenkingsmaand het Taaltoffie ʼn paar bekende en minder bekende sêgoed oor “bloed” gaan uitsnuffel.
Woord: origens
“Hy is opvlieënd van geaardheid, maar origens ʼn gawe kêrel.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “origens”.
Taalgebruik: aankondig, afkondig
Woorde soos “aankondig” en “afkondig” kan soms verwarrend wees omdat hulle baie na mekaar lyk. Dié twee woorde het egter verskillende betekenisse.
Taalgebruik: uitmis
Afrikaanssprekers gebruik soms (verkeerdelik) die woord “uitmis” wanneer hulle die Engelse idiomatiese uitdrukking “miss out” in gedagte het. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: albei, beide, sowel as
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “albei”, “beide” en “sowel as”.
Taalgebruik: dwarsoor, regoor
Wanneer gebruik ons “dwarsoor” en wanneer “regoor”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: norra
ʼn Storie wat die hare in jou norra laat orent staan. Ken jy die woord “Norra”?
Taalgebruik: ingedagte, in gedagte
Die woordpaar “ingedagte” en “in gedagte” laat menige taalgebruiker struikel. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
e-Hat se voortbestaan verwelkom
“Dit is verblydend om te sien dat Pearson sy gebruikers se belange op die hart dra en begrip toon vir die unieke taalsituasie in Suid-Afrika.”
Ou liefde wat nie roes en ander uitdrukkings
Ou liefde roes nie; van liefde en koue water leef; kalwerliefde… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “liefde” voorkom.
Woord: pakkasie
Ken jy die woord “pakkasie”?
Uitdrukking: Kaduks voel
Wanneer voel iemand kaduks en waar kom ons daaraan? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
Taalgebruik: ledemaat, lidmaat
Is jy ook soms onseker oor die verskil tussen “ledemaat” en “lidmaat”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: dikkedensie
ʼn Mens wil nie graag in ʼn dikkedensie van enige aard betrokke raak of wees nie. Weet jy wat die woord “dikkedensie” beteken?
Uitdrukking: Op die bakoond sit
Wanneer sê ons iemand sit op die bakoond? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking.
Woord: omgord
Taaltoffie ondersoek die betekenis van “omgord”.
Taalgebruik: uitmis
Afrikaanssprekers gebruik soms (verkeerdelik) die woord “uitmis” wanneer hulle die Engelse idiomatiese uitdrukking “miss out” in gedagte het. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Doodsklok lui vir aanlyn woordeboek
“Dit het ʼn huishoudelike naam geword en is ʼn staatmaker in die Afrikaans taalgemeenskap – die gesegde ‘Wat is ʼn huis sonder ʼn HAT?’ is tekenend hiervan.”