Wat maak ons met ‘be in two minds’ in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Alles vir die sleutelwoord "Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)"
Woord: smedig
“So smedig soos suiwer goud.” Ken jy die woord “smedig”?
Taalgebruik: voëlvry
Voëlvry word soms verkeerdelik gebruik in die konteks van om vry te wees. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Taalgebruik: visum
Verwys mens na ʼn “visum” of “visa” in Afrikaans? Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Woord: vuurdoop
Waar kom ons aan die woord “vuurdoop”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik, skynbaar
Al ooit gewonder wanneer jy ‘blykbaar’, ‘klaarblyklik’ of ‘skynbaar’ moet gebruik? Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Uitdrukking: Die gort is gaar
Wanneer sê ons dat die gort gaar is? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: kasarm
FA Venter skryf in sy boek, ‘Kambrokind’: “Die hele kasarmte bekyk die eerste gerf of dit ʼn kind is wat gebore is.” Ken jy die woord “kasarm”?
Taalgebruik: erken, herken
Krap jy ook kop oor die gebruik van “erken” en “herken”? Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie weer klei nie.
Woord: treusel
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “treusel”.
Woord: gul
Ken jy die woord “gul”?
Taalgebruik: epos, e-pos
ʼn Elektroniese pos is nie ʼn “epos” nie. Epos verwys na ʼn lang gedig waarin ʼn storie vertel word. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie verder klei nie.
Woord: koningin-gemaal, koningin-gemalin
Die skryfwyse van Camilla, vrou van koning Charles, se titel, “koningin-gemaal”, het die afgelope paar weke tot verskeie taalgesprekke gelei.
Uitdrukking: Iemand wys waar Dawid die wortels gegrawe het
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “iemand wys waar Dawid die wortels gegrawe het”.
Woord: vervaarlik
Ken jy die woord “vervaarlik”?
Woord: verhole
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “verhole”.
Taalgebruik: inteendeel, trouens
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in die gebruik van die woorde “inteendeel” en “trouens”.
Woord: platjie
Wanneer sou jy na iemand as ʼn platjie kon verwys? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: heimwee
In haar lied “Heimwee” sing Mimi Coertse: “O ek sien weer die son op die velde en die ewige blou daarbo; en my hart skiet vol van heimwee en my drome swem in my oë.” Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “heimwee”.
Taalgebruik: dis, gereg
Wanneer gebruik ons “dis” en wanneer gebruik ons “gereg”? Taaltoffie stel ondersoek in.