Amazon gaan die ankerhuurder van ʼn enorme ontwikkeling – wat na verwagting duisende werksgeleenthede sal skep – in die Moederstad wees.
Alles vir die sleutelwoord "Kaapstad"
Tafelberg-brand: Só lyk beserings, omvang van skade
Die brand, wat Sondag naby die Rhodes-gedenkteken ontstaan het, is teen 13:30 Dinsdag in bedwang gebring.
Kaapse ‘brandstigter’ deur inwoner en sy honde aangekeer
“Ons het drie figure gesien wat weg van die vlamme teen die berg beweeg het. Ons het aanvanklik gedink dit was brandweermanne.”
AfriForum Jeug wil ‘rassisme’ op UK-kampus stuit
Die SR het in twee verklarings geweld teen minderhede wat nie ideologies met hulle saamstem nie, aangehits.
Ministershuis bly ook in slag in Kaapse brande
Mense het sedert Sondagoggend in afgryse na die uitwerking van die verwoestende brande op Tafelberg gekyk.
Kaapstadse brand: Honderde hektaar geraak
“Ons hoop die wind gaan lê, want dit is in hierdie stadium ons grootste vyand.”
Kaapse brand woed voort
Daar is intussen gevra vir ʼn onafhanklike ondersoek om te bepaal of alles moontlik gedoen is om die brand en die verspreiding daarvan te stuit.
Kapenaars maak harte oop terwyl brand steeds woed
Minstens een persoon is in die omgewing van Duiwelspiek in hegtenis geneem in verband met die brand wat die afgelope sowat 24 uur woed en reeds enorme skade veroorsaak het.
Twee van Fidelity doodgeskiet
Die veiligheidswagte is weg van hul motor gesleep en deursoek.
Grondbesettings kos Kaapse metro miljoene
Meer as 1 000 grondbesettingsvoorvalle het die afgelope jaar op munisipale grond van die Kaapstad-metro plaasgevind.
Hoop, een klippie op ’n slag
Mense vind stukkies geluk op die vreemdste plekke. Maretha Botes vertel hoe geverfde klippe hoop bring.
Hospitaaltroue ter wille van leukemie-pa
“Ons het ons groot troue laat vaar om my skoonpa daar te hê – en ons sou dit nie anders wou hê nie.”
Vandalisme en diefstal kos Kaapstad R80,2 miljoen
Vandalisme en diefstal van infrastruktuur het R80,2 miljoen van die geld wat belastingbetalers die afgelope twee jaar aan die Stad Kaapstad betaal het, opgeslurp.
Bobbejaan van kant gemaak ná vlaag strooptogte
Die bobbejaanmannetjie van Kaapstad is Donderdag van kant gemaak.
Man geskiet tydens herstel van pypleiding
’n Personeellid van die Kaapstad-metro se water-en-sanitasiespan is Dinsdag geskiet en gewond terwyl die span ’n rioolpypleiding in Samora Machel herstel het.
Byna 300 in Kaapstad aangekeer
Kaapstadse wetstoepassers het ʼn besige week agter die rug en het veral oor die Paasnaweek talle mense vir verskeie oortredings in hegtenis geneem.
Minstens een sterf in Kaapstadse betogings
Verskeie paaie was Donderdag weer gesluit weens betogings wat in dié stad voortduur.
Egpaar gevonnis oor bedrog met tweedehandse motors
Die egpaar het meer as R600 000 van hul kliënte gesteel.
Bekende teater sluit sy deure
“Ons is nie oortuig dat dit Covid-veilig of finansieel haalbaar gaan wees om te heropen as ʼn teater vir die voorsienbare toekoms nie.”
Brand by parlement rig skade aan
Die brand het in die Ou Volksraadgebou uitgebreek.