Dit het intussen aan die lig gekom dat die beskuldigde die moord glo uit wraak gepleeg het.
Alles vir die sleutelwoord "Kanada"
Verkiesing in Kanada: meer van dieselfde
Eerste minister Justin Trudeau van die Liberale Party het die onlangse algemene verkiesing in Kanada net-net gewen.
Kanadese paar skenk vleis vir SA kinderhuise
“Dit is werklik ʼn groot seën dat twee wildvreemdelinge hul harte só vir ons oopgemaak het.”
Bloedige hittegolf in VSA duur voort
In Kanada het 50 nuwe veldbrande die afgelope twee dae weens die bloedige hitte uitgebreek.
Kanadese hittegolf eis talle lewens
In sommige gebiede het die kwik tot amper 50 ̊C gestyg.
Video: Beer en haar kleintjies koel af in swembad
In die video wat op sosiale media versprei word, kan gesien word hoe die ma-beer en haar twee kleintjies midde ʼn hittegolf by die swembad baljaar.
Massagraf in Kanada het meer as 750 grafte
Dit is die meeste grafte wat tot dusver in Kanada gevind is.
Honderde grafte naby skool in Kanada ontdek
Die oorskot wat in die grafte ontdek is, is glo hoofsaaklik dié van kinders.
Beerwelpie maak moles in woonbuurt
Die welpie was aanvanklik in ʼn tuin in Montreal, Kanada, vasgekeer voordat hy in ʼn boom gaan skuil het.
Vrou word ma kort voor 50ste verjaarsdag
Die ma van Kanada het reeds deur die menopouse gegaan toe sy swanger geword het.
Man steek glo 2 met swaard in Kanada dood
Die aanvaller het Middeleeuse klere aangehad ten tyde van die aanval.
Moord op SA dokter in Kanada: ‘Ek het goeie rede gehad’
“Ek wil nie ’n prokureur hê nie. Ek wil praat oor waarom ek my huisdokter vermoor het. Dit is ’n baie, baie lang storie.”
Vlug gekanselleer oor kleuter glo nie masker dra
Die egpaar se driejarige kind het na bewering voordat die vliegtuig opgestyg het, haar masker afgehaal om ’n peuselhappie te eet.
Man in hof na moord op SA dokter in Kanada
Die man wat aangekla word van die moord op ʼn Suid-Afrikaanse dokter in Kanada, het tydens sy hofverskyning aangevoer hy is siek en kan nie besonderhede van die aanval onthou nie.
SA dokter in Kanada vermoor
“Ons ken nie hierdie soort geweld hier nie.”
Dodetal styg steeds na massaskietery in Kanada
Die aanval se jongste slagoffers sluit in ’n tiener, ’n swanger gesondheidsorgwerker en ’n polisieveteraan.
Dodetal in massaskietery styg tot 18
Die polisie verwag dat selfs meer slagoffers gevind gaan word terwyl daar deur die talle misdaadtonele gewerk word.
16 dood in massaskietery
“Die feit dat hierdie individu ’n uniform en ’n polisiemotor tot sy beskikking gehad het, wys beslis dat dit nie ’n toevallige daad was nie.”
Iran ontken vliegtuig is neergeskiet
Iran sê Westerse lande is besig met “sielkundige oorlogvoering” teen hom.
Kanada sê Boeing is per ongeluk deur Iran neergeskiet
“Iemand kon aan die ander kant ʼn fout begaan het,” het Trump gesê.