Die meeste toetse word in hierdie stadium in die private sektor gedoen.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Massa-inentingsprogram in Verenigde Koninkryk begin
Die land is een van dié wat die swaarste deur Covid-19 getref is en daar is reeds meer as 61 000 sterftes en 1,6 miljoen bevestigde gevalle van die virus.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Res van Rage-byeenkomste uitgestel
Dit volg kort nadat die minister van gesondheid ʼn onlangse Rage-byeenkoms as ’n sogenaamde superverspreider-byeenkoms geïdentifiseer het.
‘Rage’ vir matrieks is ‘superverspreider-byeenkomste’
“As jy een van hierdie byeenkomste bygewoon het, word jy nou as ʼn kontakpersoon beskou.”
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Covid-19-statistieke: Nóg 4 600 nuwe gevalle
Daar is tans meer as 44 000 aktiewe gevalle landwyd.
‘Tweede kans’ vir Wes-Kaap wat strenger regulasies vryspring
“Ondersteun asseblief die plaaslike winkels en restaurante op die dorpies waar jy op vakansie gaan, maar bly binne die voorgeskrewe maatreëls.”
Covid-19-statistieke: 69 sterftes in Oos-Kaap
Byna 5 000 nuwe gevalle is landwyd bevestig.
‘Julle is gewaarsku’, sê Nehawu oor nuwe vlaag infeksies
Nehawu sê hy het die regering gewaarsku dat die Nelson Mandelabaai-metrogebied ʼn tikkende tydbom is.
Covid-19: Meer as 1,5 miljoen sterftes wêreldwyd
Daar is tans meer as 65 miljoen bevestigde Covid-19-gevalle in 220 lande en gebiede reg oor die wêreld.
‘Covid-korrupsie’: Hoës by nasionale laboratorium geskors
Die nasionale gesondheidslaboratoriumdiens (NHLS) se hoof van voorsieningskettingbestuur en finansiële hoof is saam met ander personeellede geskors nadat ʼn forensiese ouditverslag hulle by moontlike wangedrag betrek het.
DA bly oor vlak 1, kap regering oor entstof
“Dit wil voorkom asof lesse oor die ondoeltreffendheid en vernietigende effek van inperkings uiteindelik geleer is, al is dit nege maande te laat.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle; só lyk herstelkoers
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Dít moet jy weet ná Ramaphosa se toespraak
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand strenger maatreëls vir een spesifieke metro afgekondig.
Video: Kyk Ramaphosa se toespraak hiér
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 20:00 Suid-Afrikaners toespreek.
SA agteros in entstof-kraal
Die inisiatief beoog om die Covid-19-entstof regverdig aan alle lande te verkoop en daarheen te versprei wanneer dit eindelik beskikbaar is.
Tuinroete reg om besoekers te verwelkom
“Die toerismebedryf lewer een van die grootste bydraes tot die streek se BBP en dra ook by tot werkskepping. Die bedryf help die Tuinroete om die boeke te laat klop.”
Plaaslike ingryping, nié afsondering nodig om virus te stuit – Winde
Die DA sê as die regering die gesondheidstelsel tydens die aanvanklike afsondering verbeter het – soos wat hy veronderstel was om te doen – was ʼn debat oor ʼn tweede verskerpte inperkingstyd nie eens nodig nie.
Covid-19-statistieke: Meer as 4 000 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.