Nadat verskeie toetse positief teruggekom het, is besluit om die hele bataljon vir die virus te toets.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Nóg 95 sterftes
Die meeste nuwe infeksies is in Gauteng.
Covid-19 in Gauteng: ‘Storm is hier’; drastiese maatreëls oorweeg
“Ons moet doen wat ook al nodig is om die verspreiding van die pandemie in bedwang te bring.”
Hulp benodig by tehuis ná personeel begin staak
“Ons veroordeel die gedrag van die personeel wat in tye soos dié verswaktes onversorg laat ten sterkste. Dit is harteloos, koud en onverdedigbaar.”
Covid-19-statistieke: Meer as 8 000 nuwe gevalle in SA aangemeld
Byna 100 Covid-19-verwante sterftes is die afgelope 24 uur aangemeld.
Ramaphosa beantwoord vrae van virus tot doodstraf
Ramaphosa het gedurende die presidensiële Imbizo gesê dit is ’n “berekende risiko” om leerders terug te stuur skool toe.
Covid-19: Ramaphosa praat vanaand virtueel met gemeenskappe
Suid-Afrikaners sal via verskeie platforms vrae aan die president kan rig.
‘Die GROOT Ontbyt’ nie uitgesaai oor Covid-19
“Alle maatreëls is egter getref en word tans uitgevoer om te verseker dat die res van GROOTfm 90.5 se personeel veilig en gesond is.”
Bejaardes, gestremdes, behoeftiges deur krisisfonds gehelp
“Ek kan met ʼn oop hart en skoon gemoed sê dat as Solidariteit Helpende Hand nie by ons betrokke was nie, ons al menigmale diep in die sop sou gewees het, veral nou in die inperkingstyd.”
Verskeie foute glip in by Nios-verslag
“ʼn Mens verstaan dat foute inglip, maar hulle dra ʼn groot verantwoordelikheid.”
EFF beywer hom vir terugkeer na vlak 5-afsondering
“Die weiering om die land weer onder ʼn vlak 5-afsonderingstydperk te plaas moet dus gesien word as medepligtigheid in die massamoord op ons mense.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het die jongste statistieke rakende Covid-19 bekendgemaak.
775 skole deur Covid-19-gevalle geraak
Meer as 700 skole moes tydelik hul deure sluit om ontsmet te word weens Covid-19-gevalle.
‘Niemand verplig om klasse by te woon’ sê departement
Die departement het Dinsdag ook weer ontken dat hy R170 000 per watertenk vir skole sonder lopende water opgedok het.
Regulasies vir sakereis: Kenner gee antwoorde
Oz Desai, algemene bestuurder vir sakereise by Flight Centre, gee antwoorde op sommige van die sakereisigers se kwelvrae oor hul komende vlug:
Covid-19-statistieke: Meer as 6 000 gevalle op een dag
Nóg 73 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Covid-19: Dringende ingryping in Oos-Kaap nodig, meen DA
Die Oos-Kaapse gesondheidstelsel het die afgelope paar weke begin ineenstort en duisende lewens in gevaar gestel, meen die DA.
Covid-19: 73 onnies, 22 skoliere toets positief in Noordwes
“Skole moet ook stappe doen om inligting te versprei oor die siekte en die moontlike oordrag binne die skoolgemeenskap.”
Covid-19 eis munisipale amptenaar van Oudtshoorn
“Ons het so gehoop en gebid dat hy herstel.”
Covid-19: Dié Gautengse gebiede het meeste gevalle
Tot dusver het 26% van mense in die provinsie wat die siekte opgedoen het reeds daarvan herstel.