Net toe die rowers die winkel wou verlaat, het ’n klant die winkel binnegekom en sy vuurwapen uitgepluk.
Alles vir die sleutelwoord "Mpumalanga"
Man swaar gestraf vir veelvoudige moorde
Vier slagoffers is destyds op die toneel van die skietery dood.
Drie vas ná lodge langs wildtuin afbrand
Daar is beweer dat die oproermakers na die lodge opgeruk het in reaksie op veldwagters wat ʼn vermeende stroper doodgeskiet het.
Man in hof ná Witbank-aftreeoord-moord
Die man het homself Woensdag by die Mondeor-polisiestasie in Johannesburg oorgegee waarna hy in hegtenis geneem is.
Witbank-aftreeoord-moord: Verdagte gee homself oor
Die moord op Johanna Rossouw (86) het inwoners van die Eden Park-aftreeoord geskok.
Pad by Pelgrimsrus tydelik gesluit
Motoriste word aangeraai om dié pad vir eers te vermy.
Mpumalanga-premier ontken bewering oor ‘entstoftender vir familie’
Die betrokke maatskappy se enigste direkteur ontken ook dat hy enige bande met die premier het.
Witbank-slagoffer se naam bekend
Die bejaarde vrou is vasgebind en seep in haar gesig gegooi.
Man dood, polisievrou en drie ander gewond in skietery
Die motief vir die skietery is in dié stadium nog nie bekend nie.
Tydelike onderwysers in Mpumalanga wel betaal
Die onderwysvakbond SAOU het die afgelope week gesê hy kan hom moontlik tot die hof wend om die departement te dwing om die salarisse te betaal.
Twee wat brandstof steel sterf aan brandwonde
Teen die tyd dat veiligheidsbeamptes en polisielede op die toneel aangekom, het die twee reeds erge brandwonde opgedoen.
Twee brand erg toe hulle brandstof wou steel
“ʼn Brand is in ʼn mielieland daar naby opgemerk en by nadere ondersoek is dit vasgestel dat die vlamme van die pypleiding af kom.”
Twee vas wat glo derduisende rande se diesel steel
Altesaam 11 425 liter diesel, met ʼn geskatte waarde van R142 000, was reeds vanuit die pypleiding in ʼn tenk oorgetap.
Polisieman oorleef Covid-19 ‘wonderbaarlik’
“Sonder dat ek geweet het, het my sussie in die saal langs my haar stryd teen die virus verloor.”
Vier vas ná vrou in huis doodbrand
Die verdagtes, tussen 22 en 44 jaar oud, sal na verwagting vandag in die hof verskyn.
Swerm bye oorval gesin tydens uitstappie
Die gesin van vyf het vermoedelik oor ʼn byenes gery.
Drie sterf in trompop botsing
Nog twee mense is met ernstige beserings na ’n nabygeleë hospitaal gehaas.
Valskermsweef: Man gered ná landing skeefloop
Die man het ná die mislukte landing sowat 20 meter teen ʼn rotsagtige heuwel afgerol.
Twee sterf toe voertuig aan die brand slaan
ʼn Bestuurder van ʼn ligte afleweringsvoertuig en sy passasier het onherkenbaar verkool toe hul voertuig ná ʼn ongeluk naby Karino in Nelspruit aan die brand geslaan het.
Meer as 85 in Mpumalanga vas wat regulasies oortree
Minstens 49 van die persone is in hegtenis geneem omdat hulle versuim het om ʼn gesigmasker in ʼn publieke ruimte te dra.