Die groep mans het buite ʼn kroeg gestaan toe daar op hulle geskiet is.
Alles vir die sleutelwoord "Mpumalanga"
Vier sterf op Piet Retief-pad
Vier persone is Saterdag in ʼn motorongeluk dood op die R543-pad naby Piet Retief in Mpumalanga, tussen Mkhondo en Mahamba.
Man vir dood agtergelaat ná botsing
“Watter soort mens veroorsaak ’n ongeluk en jaag net weg?”
Meisie (15) in Mpumalanga vermoor
ʼn Tienermeisie is in Mpumalanga vermoor toe haar ouma haar na ʼn nabygeleë vulstasie gestuur het.
Man skuldig aan moord op vyf
Die slagoffers is in 2017 koelbloedig vermoor. Die man se medebeskuldigdes is intussen almal oorlede.
Pa, dogter bedrieg inkomstediens glo uit byna R1 m
Die pa en dogter sal na verwagting volgende week saam in die landdroshof in Nelspruit verskyn.
‘Engele’ gryp in ná hond kleuter byt
“Die Here was so goed vir ons.”
Polisie waarsku teen drink en swem
Die verdrinkings wat Saterdag plaasgevind het, is al die soveelste wat verlede maand in die land aangemeld is.
Vier gesoek ná moord op paartjie
Vier gesoek ná moord op paartjie
Konstruksiemaatskappy verdwyn glo met R21 miljoen in Mpumalanga
ʼn Klag gaan ook ingedien word by die Ingenieursraad van Suid-Afrika teen die raadgewende ingenieursfirmas weens die onreëlmatige betaling aan die kontrakteur.
Mpuma-gesin byna uitgewis tydens huishoudelike geweld
Die pa het vermoedelik sy gelisensieerde vuurwapen gebruik om sy gesin byna uit te wis voor hy sy eie lewe geneem het.
Jongboer: ‘Ek is opgewonde oor die toekoms van landbou’
Danie Bester is ʼn proaktiewe boer wat tegnologie inspan om die meeste uit sy grond te kry.
Kind sterf ná watertenk by skool omval
ʼn Graad 6-leerder is Woensdagoggend dood toe ʼn watertenk in Middelburg, Mpumalanga, op haar omgeval het.
Man verdrink by oord
Verskeie mense, van wie een ’n dokter, het langs die swembad om die man gestaan.
Rusie eindig in tragedie; vrou veg om lewe
: ʼn Vrou veg steeds om haar lewe in ʼn hospitaal in die Nelspruit-omgewing in Mpumalanga nadat haar man die kamer waarin sy en hul twee kinders gelê en slaap het aan die brand gesteek het.
Man met eie vuurwapen doodgeskiet
ʼn Man is oor die naweek in Witrivier in Mpumalanga met sy eie vuurwapen doodgeskiet nadat hy en sy broer ʼn ryloper opgelaai het.
‘Rowers’ los makker agter toe skote klap
Die verdagte het die geld onsuksesvol probeer versteek nadat hy te voet moes vlug.
Man sterf in vliegongeluk in Nelspruit
Met paramedici se aankoms op die toneel was die ligte vliegtuig in vlamme gehul.
Amptenaar help glo met herlei van departement se fondse
Fondse van die provinsiale onderwysdepartement is glo na twee dagsorgsentrums herlei.
Man sterf toe vragmotors bots
’n Omgekeerde vragmotor is by paramedici se aankoms op die toneel in die middel van die pad aangetref.