Volgens inwoners op die dorp het boere uit noodweer begin skiet om hulself teen die moeilikheidmakers te beskerm, terwyl hulle vergeefs op die polisie gewag het.
Alles vir die sleutelwoord "Mpumalanga"
Astral kry hofbevel teen regering oor dienslewering
Die hoendervleisprodusent Astral het ’n hofbevel bekom teen die regering rakende ’n gebrek aan die lewering van basiese dienste aan ondernemings en gemeenskappe in die Lekwa-munisipaliteit.
Boere bly in aanhouding ná skietvoorval op plaas
Luidens die klagstaat wat Maroela Media onder oë gehad het, staan elk van die vier boere tereg op twee aanklagte van moord.
Vermiste meisie 28 uur in motorwrak vasgekeer
Die 19-jarige Selanna Giselle Biggs is Saterdag as vermis aangemeld.
Uitsettingsbevel teen Mpumalanga-boere voorlopig opgehef
Die minister van landbou het glo erken dat daar korrupsie by die uitsettingsproses betrokke was.
Baba hand kwyt ná komplikasies by staatshospitaal
Die baba is aanvanklik vir diarree opgeneem.
Vier vas oor twee se skietdood op plaas
Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga het gevra vir kalmte terwyl die polisie die saak ondersoek.
Drie ontsnap uit polisieaanhouding
“Polisielede wat aan diens was, het aangedui dat hulle vreemde geluide in die aanhoudingselle gehoor het.”
Twee gevonnis oor moord op munisipale beampte
Die man is vermoor en sy liggaam is in ʼn vlak graf op ʼn plaas in Standerton begrawe.
Drie vroue sterf op Goeie Vrydag
Die voertuig was na bewering deel van ʼn begrafnisstoet van een van die plaasgemeenskappe.
Witrivier-paartjie sal klag lê teen ‘sekerheidsbeamptes’
ʼn Video wat wys hoe Barend Byliefeldt deur vier mans oorval en aangerand word, is op sosiale media versprei.
Vermiste vrou se liggaam op rugbyveld gevind
Die vrou se familie het bekommerd geraak toe sy nie haar selfoon antwoord nie.
Kyk: Ondersoek ná aanranding terwyl polisie glo toekyk
In die video is dit duidelik hoe ’n man aggressief geruk en gepluk word terwyl ʼn vrou histeries skreeu: “Help hom. Doen iets.”
Man (91) verkrag glo vriendin se kind
Die verdagte het glo ʼn meisie verkrag en haar sibbe mishandel, soms in die teenwoordigheid van die kinders se ma.
Oudpolisieman se oorskot gevind
“Nou kan ek my man veras en tot ruste kom.”
Vrou soek berusting ná oudpolisieman se oorskot gesteel word
“Ek het in my tekkies, denimbroek en T-hemp die strate van Standerton ingevaar om na my man te soek.”
Omstanders red trokdrywers van vlammedood
Werkers van twee ondernemings langs die pad het ná die ongeluk ingespring en die vlamme begin blus.
Vermoorde oudpolisieman se oorskot gesteel
Dít nadat ’n verdagte verlede week na vore gekom het in verband met die moord.
Verdagte jaar ná Valke-speurder se ‘sluipmoord’ weer in hof
Bruwer is sy motor met ʼn aanvalsgeweer doodgeskiet.
Renosterstropers eindelik agter tralies
Een van die vyf stropers is 23 jaar tronkstraf opgelê.