Die ma het glo die baba vermoor nadat die pa haar nie by sy huis wou inlaat nie.
Alles vir die sleutelwoord "Mpumalanga"
Onnies wat verkrag glo deur vakbonde verdedig
Die portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling is besorg oor die beweerde behandeling van gestremde kinders en die hantering van verkragtingsake waarby onderwysers betrek word in Bosbokrand in Mpumalanga.
Leerders geskors ná vuisgeveg by HTS Witbank
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga sal Donderdag die Hoër Tegniese Skool Witbank besoek nadat ‘n geveg tussen leerders op video verfilm is en sedertdien wyd versprei word.
Administrateur by Lekwa-munisipaliteit aangestel
Dit volg nadat die hoendervleisprodusent Astral ʼn hofbevel bekom het weens ʼn gebrek aan dienslewering in dié munisipaliteit.
Polisiebeamptes vas ná hul glo omkoopgeld eis
Die drie beamptes, almal verbonde aan die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings, word daarvan beskuldig dat hulle omkoopgeld van ʼn verkragtingbeskuldigde geëis het.
Kommer oor ongelisensieerde polisievoertuie in Mpumalanga
Minstens een speurder is glo reeds beboet omdat hy met ʼn ongelisensieerde voertuig gery het.
Twee kinders onder drie wat vroegoggend verongeluk
Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga het ʼn beroep op motoriste gedoen om die aandklokreël te gehoorsaam en nie in dié tyd te reis nie.
9 binne dae dood op N4-tolpad
In een ongeluk is vyf vroue dood ná hul motor teen ʼn vragmotor gebots het wat aartappels vervoer.
7 vas vir nóg 2 moorde op Pampoenkraal
Drie van dié verdagtes staan ook tereg op die Coka-broers se moorde in April vanjaar.
Man vas ná meisie verkool
“Hulle het nuus ontvang dat die verdagte met brandwonde gevlug het. Hy het sy meisie in die huis agtergelaat.”
Nóg een vas oor bedrog met voorafbetaalde elektrisiteit
Phumzile Constance Masimula, ʼn onderwyseres, is na bewering deel van die sindikaat wat in Middelburg, Mpumalanga, bedrywig was.
Skote klap by Secunda-winkelsentrum
Die rowers het glo ’n juwelierswinkel in die sentrum geteiken.
Amersfoort-plaasmoord: Verdagte dood in selle
’n Verdagte is Woensdag in hegtenis geneem in verband met die onlangse moord op boer Hennie Moldenhauer van Amersfoort.
Boer dalk deur onwettige jagters vermoor
Daar word vermoed dat Hennie Moldenhauer mense op sy plaas betrap het waar hulle onwettig met honde gejag het.
Bakkie luier nog langs vermoorde boer se liggaam
“Ouens soos oom Hennie kan nooit vervang word nie … ons voel regtig uitgelewer waar ons is.”
Boer se liggaam langs landery gevind
Die boer se liggaam is langs sy gestroopte sojaboonlandery gevind.
Geliefde renoster gestroop
Die renosterbul is in 2015 óók deur stropers geskiet, maar het wonderbaarlik herstel.
Konstabel vas ná vlaag sakerooftogte
Sommige van die verdagtes in een van die rooftogte het vroeër uit aanhouding ontsnap.
Veroordeelde moordenaar beplan glo moord uit tronk
Elliot Groenewald het glo deur middel van ’n selfoon in die tronk met ’n medepligtige van buite saamgesweer om ’n moord te pleeg.
Mpumalanga-skoonheid wen internasionale prys
“Ek dink dit het steeds nie ingesink nie. Ek kan nie die oomblik beskryf toe hulle dit aangekondig het nie.”